
Mapungubwe Nasionale Park
Waar Drie Lande Ontmoet
Droeë savanna-velde, reuse baobab-bome, asemrownde sonsondergange, die Groot Vyf in die verte en ’n oneindigende blou hemelruim opsoek na skaduwee onder die mopaniebome, hier ontmoet die Limpopo - en Sasheriveier en vorm ’n groen, magiese punt waar drie lande ontmoet.
Hierdie aanloklike, inspireerende en oorweldigende streek steek ’n Wêreld Erfenis Gebied weg. Die area is ryk aan biodiversiteit, fantastiese uitsigte en is van kulturele belang.
Ek is vertel dat die eko-roete nogal moeilik en klipperig is, maar onthou tog dat dit nie gebou is as ’n hindernisbaan vir jou en jou masjien nie....
moreDie tradisionele Afrika manier van lewe was eko-vriendelik en bio-afbreekbaar. Om hierdie rede het die vroeë Bantu-gemeenskappe min tasbare items agter gelaat vir ons om vandag te vind....
more’n Aantal items dui aan dat die K2 mense oor die jare hulself in die omgewing gevestig het en ’n greep op die handelsmark met die Oos-kus gehad het. Daar is, byvoorbeeld, honderde ivoor items by K2 gevind,...
moreDie Zhizo was by Schroda, ’n goed gestudeerde argeologiese gebied in die Limpopo provinsie, teenwoordig van 900 NC tot 1000 NC. ’n Nuwe groep mense het toe die vallei binne gekom...
moreOp die 8ste April 1933 was ’n merkwaardige ontdekking van ’n graf van onbekende oorsprong gevind, gevul met goue artefakte, op die bergspits van ’n natuurlike rotsvorming in ’n wilde omgewing....
moreIn Junie 2006 het Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana 'n Memorandum van Verstandhouding onderteken waarin hulle hulle gesamentlike toewyding en voorneme om die Limpopo-Shashe-oorgrensbewaringsgebied (TFCA)...
moreMapungubwe is geleë in die Noord Westelike deel van Suid-Afrika, by die samevloeiing van die Limpopo- en Shashe-rivier....
moreDit is geleë binne ’n plat belt van rivierwoude en droë doringbosse, heelwat verskillend teenoor die rotsagtige tipografie rondom Mapungubwe Koppie....
moreTeen 1250 NC was Mapungubwe op sy magtigste. Omtrent 5000 mense het om die koppie gelewe en daarom kan dit gekwalifiseer word as Suid-Afrika se eerste dorp....
more’n Hoogtepunt van die park is die samevloei van die Limpopo - en Shasherivier, die plek waar drie lande ontmoet....
moreHierdie ongelooflike natuurlike vestiging op ’n koppie, gedeeltelik versterk met droë klipmesselwerkmure is die ongewoon behoue middelpunt van die eerste koningryk in Suid-Afrika....
moreHierdie antieke bome was reeds oud toe die mense op Mapungubwe Koppie hul konings begrawe het en hulle word slegs meer majestueus met ouderdom....
moreDaar is egter geen hominide fossiele gevind nie, maar die gereedskap van vroeë steentyd gemeenskappe is volop regoor Mapungubwe Nasionale Park....
moreArabiese en Asiatiese seemanne het die seisoenale handelswinde ontdek en dit het hulle toegelaat om op en af oor die Afrika kus te seil en items soos dierevelle, goud en ivoor by die plaaslike inwoners te kry....
more’n Gedeelte van die museum se missie is om die versameling vir die toekomstige generasies te bewaar. Dit werk saam met die Suid-Afrikaanse Instituut vir Voorwerpe...
moreDit is Mapungubwe se juweel! Die akkommodasie is fantasties! Al vier ruskampe is nuut en die resultate is skouspelagtig. Geen saai rondawels hier nie....
moreStap op die boomkruinloopvlak na ’n uitkykpunt wat skouspelagtige uitsigte oor die Limpoporivier in die rigting van buurlande Zimbabwe en Botswana bied waar klipbanke van ambersandsteen skurf teen die horison opstaan....
moreDit was op ’n tyd gebruik om die swaar verdedigde grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe te patrolleer en is 'n testament van die nare bosoorlog wat aan beide kante van die rivier gewoed het....
moreDie eerste moderne bewustheid van Mapungubwe se handel het in die 1930's ontstaan toe wit mense die eerste keer die heuwel begin verken het....
moreMapungubwe is 'n wonderlike plek, met groot tafelkopheuwels en valleie besaai met kremetartbome wat wegval tot in die Limpoporivier - net die soort plek wat jy sal kies as jy 'n dinastie wil begin....
moreVir 75 jaar het die mense van Mapungubwe relatief deftig gelewe. Hulle het regeer oor 'n staat wat 30 000 vierkante kilometer gedek het en handel gedryf met plaaslike stamme...
moreOmstreeks 1220 n.C. het die mense van K2 besluit om na 'n beter omgewing te beweeg. Dinge het goed gegaan met hulle, soos hulle ontluikende handelsnetwerk en hulle welvarende velde....
moreDie Universiteit van Pretoria besit die meerderheid van die artefakte wat by Mapungubwe en K2 gevind is en 'n kleiner versameling is in die besit van Wits Universiteit....
moreIn 1933 is die merkwaardige ontdekking van 'n graf van onbekende oorsprong gemaak naby die kruin van 'n natuurlike rotsvesting in wat nou een van die sentrale dele van die Mapungubwe Nasionale Park is....
moreMapungubwe is die plek van 'n antieke Afrika-beskawing wat vanaf 900 tot 1300 n.C. op die oewer van die Limpoporivier floreer het....
moreDie somers kan baie warm wees, tot 45°C. Winters is warm, maar in die aande kan dit koud word. Dit is altyd 'n goeie idee om warm klere saam te bring as u 'n aandrit gaan doen....
moreDie Mapungubwe Nasionale Park ontvang duisende dagbesoekers (insluitende baie skooltoergroepe) en die getalle is konstant besig om te vermeerder....
moreEksotiese glaskrale is ook by die terrein gevind, en dit dui daarop dat die Zhizo verbindingsmet die Arabiese handelsstasies aan die Ooskus (geleë rondom die Bazaruto-argipel van Mosambiek) gehad het....
more