Koninkryk van Mapungubwe

Kom Sien die Antieke!

©Roger de la Harpe

Op die 8ste April 1933 was ’n merkwaardige ontdekking van ’n graf van onbekende oorsprong gevind, gevul met goue artefakte, op die bergspits van ’n natuurlike rotsvorming in ’n wilde omgewing.

Die oorblyfsels van hierdie antieke gemeenskap, nou bekend as die Koninkryk van Mapungubwe, lê vergete vir meer as sewe eeue al. Hierdie area was die Mapungubwe Koppie en dit vertel die storie van ’n florerende ystertydperk metropolis op die Limpopo, regeer deur ’n Afrika koning meer as ’n duisend jaar gelede.

’n Besoek aan die Mapungubwe Koppie, die plek waar die argeoloë die bekende goue renoster uitgegrawe het, en die ongelooflike informasiesentrum naby die hoofhek, die tuiste van die goue renoster, is ’n gegewe!

Translated by Nina Joubert