Akwakultuur in Suid-Afrika
Varswatervisboerdery in Suid-Afrika word gedefinieer deur die term ‘akwakultuur’ en beskyf die proses waardeur vis vir voedsel in varswatersisteme soos damme (oop of binnenshuis) hersirkuleringsisteme en tenks geproduseer word. Varswater akwakultuur is vaardigheid- en kapitaalintensief en uitdagend weens Suid-Afrika se gematigde klimaat.
Tog beskik varswater akwakultuur oor die potensiaal om te groei en deur uitstekende akwakutuurtegnologie Suid-Afrika se vele kleinskaalboere te konsolideer om kommersieel-lewensvatbare volumes te produseer. Tesame met verbruikersopvoeding oor varswatervisspesies en duidelike regeringsbeleid het die bedryf die potensiaal om te groei en beide kwaliteit proteïene en volhoubare werksgeleenthede te verskaf.
Die vernaamste voedselvisspesies wat in Suid-Afrika geproduseer word, sluit in forel, tilapia, varswaterkreef en op klein skaal, rivierbaber. Hierdie reeks oor akwakultuur deur South Africa Online ® word vertaal in al elf amptelike Suid-Afrikaanse tale om die mense van Suid-Afrika op te voed en te bemagtig oor die potensiaal van varswater akwakultuur.
Translated by Elna Van Rhyn
Akwaponika, die kombinasie van visboerdery en die kweek van gewasse soos kruie en groente, mag dalk die oplossing bied vir voedseltekorte en...
moreDie wȇreld staar ‘n voedseltekort in die gesig as daar nie ernstige en daadwerklike aksies geloods word om onvolhoubare landboupraktyke t...
moreDie baber is ‘n warmwatervis wat vinnig groei en geskik is vir produksie in warmwatersisteme. Baberproduksie in Suid-Afrika is beperk maar...
moreSiektes en gesondheidsprobleme in varswatervisboerdery kan voorkom weens faktore soos patogene, swak waterkwaliteit en stres. Patogene wat a...
moreDie gesondheidstatus van vis word deur drie faktore beïnvloed: vis (gashere), patogeen (siekte-veroorsakende agent) en omgewing (water)....
moreDie voer van vis is een van die belangrikste aspekte van intensiewe varswater visboerdery. In baie sulke boerderysisteme dra voer tot amper ...
moreBaie van ons visbehoeftes moet in die toekoms deur kommersiële visboerdery (akwakultuur) bevredig word. Akwakultuur in Suid-Afrika word ver...
moreDie korrekte oesmetode en die instandhouding van ‘n koueketting vanaf die produksieaanleg tot by die verwerkingsfabriek is belangrik vir v...
moreBaberboerdery in Suid-Afrika het enorme potensiaal, maar nuwelingboere moet ‘n goeie bemarkingsplan hê voordat hulle begin....
moreVoordat jy met enige varswatervisboerdery begin, is dit noodsaaklik om ‘n goeie besigheidsplan te hê, jou mark te identifiseer (vir die v...
moreDie groeitempo van die vis in varswater boerderysisteme (akwakutuur) moet regdeur die seisoen gemonitor word....
moreOm met ‘n akwakultuuronderneming in Suid-Afrika te begin met die doel om varswatervis te produseer, het nuwe boere planne, vaardighede, â€...
moreDaar was al etlike pogings om met babers te boer in Suid-Afrika in die verlede, waarvan geeneen suksesvol was nie. Elkeen van hierdie plase ...
moreIn sommige varswatervisboerderysisteme (akwakultuur), word vis aangehou in nethokke wat in ’n dam of meer dryf, terwyl ander akwakultuursi...
moreIn Suid-Afrika word boerdey met ornamentele vis beskou as die 'Aspoestertjie' of arm familielid van eetvis akwakultuur en kenners voorspel d...
moreDie aankoop van goeie kwaliteit jong visse (vingerlinge) is ‘n belangrike aspek van susesvolle varswatervisboerdery....
moreGedurende die laat koloniale tydperk in die 1960’s, het administrasies in verskeie Afrika-lande probeer om landelike akwakultuur aan te mo...
moreDie waterkwaliteit van ‘n dam en die bron van die water vir akwakultuur (varswater visboerdery) moet getoets word voordat daar met visboer...
more‘n Volle analise van waterkwaliteit sal insluit toetsing vir die teenwoordigheid van swaarmetale wat normaalweg toksies is vir vis, sê He...
moreTilapia wat al vir duisende jare vir bestaansboerdery gebruik is, het gegroei tot een van die top-tien gunsteling visprodukte in die VSA. W...
moreDaar is drie hoofmomente in die tilapiaoerderytydlyn: uitbroei van vingerlinge, grootmaak en vang, asook prosessering van die opbrengs. Nie ...
moreTilapiaverbruik groei wêreldwyd en dit word wyd voorgesit in kettingrestaurante, die kleinhandelsektor en op plesierbote, in hospitale en s...
moreWaterkwaliteit is van die uiterste belang in varswatervisboerdery (akwakultuur) in Suid-Afrka omdat dit ‘n gesonde wateromgewing vir vis v...
moreOrnamentele vis soos koi, goudvisse en tropies akwariumvis is pragtige visse wat aangehou word vir vertoondoeleindes in glasakwaria of in vi...
more