did you mean? cultural affects of african cultural

1114 results found


clear language Filter

page 28 of 45

Groupers

...Kabeljoue is groot vissee (rekord van 179kg) en word dikwels op riwwe of skuilend onder rotslyste gesien. Aartappel-baars is baie nuuskierig en sal na duikers toe gaan...
Afrikaans

Granaatproduksie in Suid-Afrika

..., bosagtige boompies of groot struike en het ‘n harde, leeragtige skil...
Afrikaans

Spotted Hyena

...Die dominante mannetjie sal met die meeste van die wyfies in die trop paar.Sosiale GedragDie gevlekte hiëna is nagdiere en lê gedurende die dag in digte bosse of gate wat gewoonlik leë erdvark gate is...
Afrikaans

Tsessebe

...Hulle val op hulle knieë neer en vryf ook die kante van hul gesigte op die grond, gewoonlik teen ’n termiethoop of op ’n sanderige plek. Beide geslagte dolwe die grond om met die horings, veral na reën...
Afrikaans

Olyfolie in Suid-Afrika

...Baie van Suid-Afrika se olyfolieprodusente maak ‘boetiekstyl’ premium produkte, meestal “extra virgin” gehalte.Olyfvariëteite vir OlieAlhoewel daar honderde variëteite olyfbome is, word olyfvariëteite vir tafelolywe of..
Afrikaans

Zulu Tradisionele Wonings

...Die omtrek van die kraal word gewoonlik gebou uit skerp gepunte stokke of, indien daar geen bome in die omgewing is nie, uit klippe...
Afrikaans

Karob: Onderbenutte Voedselboom

...Dit kan vars geëet of gerooster word...
Afrikaans

Narrow Leaved Turpentine Grass

...Dit bevat ’n essensiële olie met sowat 17 bestanddele waarvan “piperitol” en “delta-nerolidol” die belangrikste is.HabitatDit groei in oop grasvelde of oop kolle in bosveld gebiede...
Afrikaans

Druiwe Peste - Margarodes

...©Dr Andre de Klerk WinelandSize difference of encysted larvae of two margarode speciesTien soorte kom in Suid-Afrika voor, maar net vyf soorte margarodes rig ekonomiese skade aan wingerd aan...
Afrikaans

Kanola Verbouing

...Tekorte kan gedurende/voor aanplanting of met blaarbespuitings later reggestel word...
Afrikaans

Nywerheidsgebruike vir Hennep

...Die res van die plant kan gebruik word om etanol of metanol te produseer...
Afrikaans

Sangiovese

...Baie van hierdie sinonieme voeg ’n ekstra aanduiding na Sangiovese soos ‘dolce’ of ‘grosso’...
Afrikaans

Bokwiet Produksie

...Die graan word geheel of uitgedop geëet, gekook in pap, in meel gemaal of as gort gebruik...
Afrikaans

Mapungubwe Kompleks

...Hy sou waarskynlik aan die een kant van die koninklike binnehof, afgesonder en buite sig agter ’n muur of skerm gesit het.’n Bykomende groep wagte (die oë van die koning), musikante en lofsangers sou miskien ook op die koppie gebly het – soos aangedui..
Afrikaans

Granaatboordbestuur

...Bestuurspraktyke van granaatboorde sluit in snoei, oplei, uitdun van vrugte, beskerming teen sonbrand en pesbestuur.Snoei van GranateGranate kan of groei as multi-stam bome (drie tot ses stamme is die beste) of as enkelstam bome...
Afrikaans

Ground Morning Glory

...Dit dra geen vrugte nie en die trompetvormige blomme is blou of pers en blom in die oggend...
Afrikaans

Die Vroeë Bewoners van die Richtersveld

...Baie het ’n tipe houthandvatsel gehad om sodoende spiese of messe te vorm...
Afrikaans

Aanvullende Voeding vir Bokke

...(Aanvullende voeding van kapaters sal slegs voordelig wees tydens droogtes of om hulle af te rond voordat hulle geslag word)...
Afrikaans

Rosyntjie Produksie

...Produsente droog ook die druiwe deur gebruik te maak van skadu droog toestande of hulle dehidreer die druiwe meganies in droog kamers onder beheerde humiditeit en temperatuur toestande...
Afrikaans

Kan Mongongo Neut Haarverlies Voorkom?

...Die voedsame sade kan ook gerooster word en smaak soos amandels of kasjoeneute...
Afrikaans

Tafeldruif Produksie

...dit word gebruik in slaaie of bedien met kaas borde...
Afrikaans

Uitgrawings by K2 - Mapungubwe

...Dit is egter interessant om op te merk dat die area rondom K2 geen koper of yster bevat nie (die naaste koper kan by Mussina, omtrent 90km weg gevind word en yster selfs nog verder)...
Afrikaans

Wat is Ryp?

...Ryp kan gesien word op die grond of op plante wat naby die grond is...
Afrikaans

Common Finger Grass

...Polvormige, meerjarige gras met 14 mm lange blaarskywe. ’n Bloeiwyse met 3 tot 15 are in een of twee kranse kan by die grashalm punt gesien word...
Afrikaans

Voor die Vredefort-Impak

...Sommige dele van die kontinentale kors het dus vir min of meer die volgende 3 biljoen jaar bestaan. Dit mag verskeie kere opgebreek het en weer bymekaargekom het, maar dit is nie vernietig of herwin nie...
Afrikaans

page 28 of 45

NextPrevious