Groupers

© Jean Tresfon

Alemene familienaam

Rockcod/Groupers

Alias

Coral groupers, Bass

Wetenskaplike naam

Epinephelinae

Grootte

Tot 2 m, gemiddeld 40 cm

Identifikasie

Robuuste, lateral saamgeperste liggaam met ‘n groot mond. Sterte gewoonlik rond, behalwe een spesies (Lyretail rockcod). Borsvinne is ook gerund. Kleur varieer van bruin met wit kolle tot helderrooi.

Algemene Inligting

Die Epinephelinae sub-familie bestaan uit 31 genera en 99 spesies. Kabeljoue is groot vissee (rekord van 179kg) en word dikwels op riwwe of skuilend onder rotslyste gesien.
Aartappel-baars is baie nuuskierig en sal na duikers toe gaan. Sluk voedsel heel in en druk dit dan fyn met die beenplate in die sagte verhemelte. Kan geslag verander van vroulik na manlik. Pelagiese kuitvisse.

Voeding

Leef van ander visse, seekat, krappe en krewe.

Verspreiding

Kom voor in alle gematigede en tropiese oseane van die wêreld.

Algemene Spesies

Koraalklipkabeljou (Cephalopholis miniata)
Geelrant maanstert (Variola louti)
Aartappel-baars (Epinephelus tukula)