
Sampioen Boerdery in Suid-Afrika
Eetbare, medisinale en wilde sampioene is die drie groepe van sampioene waaruit die globale sampioen bedryf bestaan. Terwyl eetbare sampioene, soos die wit knoppie en bruin sampioen, bekend is in die moderne Suid-Afrikaanse spyskaart, is eksotiese sampioene soos oester en Shiitake besig om toe te neem in gewildheid.
Hierdie reeks artikels gee 'n oorsig oor die kommersiële hoofstroom sampioen produksie in Suid-Afrika en kyk kortliks na eksotiese en wilde sampioene asook die gebruike en voordele van kommersiële eetbare sampioene. Die medisinale en kulturele gebruike van sampioene is 'n wye en interessante veld wat nie in hierdie reeks gedek word nie.
Translated by Wilma Koeppen

Sampioene is ekonomies en gesond en deur dit by te voeg by geregte soos omelette en bredies is dit ʼn smaaklike toevoeging tot voedingswaard...
more
Sampioene word in groot binnenshuise fasiliteite gekweek waar die vlak van koolstofdioksied en die humiditeit en temperatuur noukeurig behee...
more
Die kompos proses behels 'n proses van vermenging van die bestanddele, belugting en om dit water te gee vir die proses om te begin. (Die deu...
more
Die kommersiële produksie van eetbare sampioene het meer as 30 keer toegeneem sedert 1978, met Shiitake (Lentinus edodes) wat ongeveer 22% ...
more
Die mees algemene manier om sampioene te eet is óf rou in slaai of gekook in botter, olie of ghee. Sampioene kan ook gedroog, ingemaak, gep...
more
Truffel boerdery in Suid-Afrika is 'n jong maar groeiende bedryf met die fokus op die produksie van meestal Franse swart truffels wat verban...
more
Hierdie aromatiese ondergrondse "sampioene" word hoogs gewaardeer in fynproewers kos sirkels...
more
Daar is honderde bewerkte sampioen stamme (meer as 50 spesies) wat internasionaal beskikbaar is maar Suid-Afrikaanse sampioen produksie fok...
more