Byeboerdery In Suid-Afrika
Die heel belangrikste ding wat ‘n nuwe byeboer in Suid-Afrika sal nodig hê, is kennis. Jy sal die spesifieke tegniek om bye te bestuur, die korfstruktuur, take van die bye, die by se fisiologie en hoe die by voed, gunstelingkos van bye, vyande en siektes moet verstaan.
Nuwe byeboere benodig ook ‘n swerm (kolonie) bye, ‘n korf en iewers om die korf te plaas, naby ‘n voedselbron vir die bye. (‘n Goeie bron van water en voedsel sal ‘n uitstekende heuningoes verseker.) Beskermende klere en gereedskap om met die korf en kolonie te werk sal ook nodig wees.
Apiterapie is die gebruik van by-produkte in die behandeling of voorkoming van siektes. Volgens die Amerikaanse Apiterapievereniging, sluit ...
moreOm te begin om met bye te boer, het die byeboer 'n korf nodig. 'n Korf is waarin die bye sal woon, jong bye sal grootmaak, hul koningin veil...
moreDie profiel van byeboere in Suid-Afrika verskil nie veel van dié van die res van die wêreld nie. Minder as 5% van byeboere in Suid-Afrika ...
moreBye is ‘beroemd’ vir die heuning (en ander produkte) wat hulle produseer. Daar is ook ‘n toenemende bewustheid van die baie belangrike...
moreAfgesien daarvan dat byeboere hul korwe moet registreer, is daar sekere vereistes wat hulle moet nakom in terme van bestuiwingsdienste aan v...
moreHeuningbye is sosiale insekte en leef in groot kolonies. Elke kolonie bevat een vrugbare wyfie (die koningin) en baie duisende werkerbye (st...
moreDie grootste probleem in Suid-Afrika wat die agterstand veroorsaak, is beperkte nektarbronne. In Suid-Afrika word slegs 15% van die heuning ...
moreStuifmeel is ‘n stof wat geproduseer word deur die stuifmeeldrade van saad-draende plante. Dit bestaan uit fyn stuifmeelkorreltjies wat ma...
moreDie aanhou van bye kan 'n opwindende buitemuurse stokperdjie wees, maar mag ook ontwikkel in ‘n voltydse kommersiële onderneming....
moreDis belangrik vir byeboere om op hoogte te wees van peste en plae van heuningbye om gesonder swerms en beter kwaliteit byeprodukte te versek...
moreHeuningbye benodig voedsel vir oorlewing en voortplanting. Hulle het koolhidrate (suikers in nektar of heuning), aminosure (proteïene uit s...
moreBestuiwers verskaf oor die algemeen ‘n wye reeks voordele aan mense. Ons welsyn hang grootliks af van verskeie ekosisteme en hulle funksie...
moreAfgesien daarvan dat heuning ‘n voedsame en energiegewende voedsel is, is dit sedert antieke tye bekend daarvoor dat dit antimikrobies en ...
moreHeuningbye het water om twee redes nodig. Eerstens is water nodig om gekristalliseerde heuning te verdun sodat dit by die kos vir die broeis...
moreBaie voornemende byeboere kyk na YouTube video’s, maar die meeste hiervan is in die VSA en Europa gemaak. Suid-Afrikaanse bye se gedrag is...
more