
Die Pedi
Pedi is voorheen gebruik om Sotho-sprekers van Mpumalanga en die Noordelike Provinsie in Suid-Afrika te beskryf. Meer onlangs is hierdie groepe herdoop tot Noord-Sotho. Die Pedi is deel van die Hoëveld-Sothos wat op die plato rondom Pietersburg woon.
Ander Noord-Sotho subgroepe oor baie van wie die Pedi eers die botoon gevoer het is die Laeveld-Sotho wat langs en onder die Drakensbergplatorand bly, en die Oos-Sotho in die distrik Mapulaneng in die rigting van Lydenburg.
Translated by Wilma Koeppen

Na hul nederlaag aan die hande van die Britte, was die Pedi verban na amptelike aangewese reserwes....
more
Die Pedi kultuur onderskei tradisioneel skerp op alle vlakke tussen die geslagte....
more
Toe die Pedi van Maroteng op hulle magtigste was, onder leiding van Thulare (ongeveer 1790 -1820), het hulle gereelde en suksesvolle klopjag...
more
Soos met ander Bantu-sprekende volkere, is 'n huwelik vir die Pedi (lenyalo) nie net 'n wettige verhouding tussen individue nie maar ook 'n ...
more
Belangrike Pedi handwerk sluit pottebakkery, huis-skildery, houtwerk (veral die maak van tromme), metaalsmeewerk en kralewerk in....
more
Soos die Sotho en Tswana het die Pedi in die tye voor hulle verower is in groot dorpe gebly wat verdeel was in kgoro groepe, gesentreer in f...
more
Die Pedi het die botoon gevoer oor die grootste deel van die gebied omring deur die Limpopo, Vaal en Komati riviere...
more
Op die dag waarop die manlike Pedi se bogwera inisiasie sessie eindig, begin die byale (die meisies se inisiasie)....
more
Die tydsberekening van die inisiasie, wat altyd in die middel van die winter was (en is), was afhanklik van die teenwoordigheid van 'n hoogg...
more
Volgens mondelinge oorlewering kan die Pedi se herkoms teruggevoer word na die Maroteng, 'n uitvloeisel van die Kgatla, wat vandag 'n belang...
more