Die Wieg van die Mensdom

©David Fleminger

As jy nog nie die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied naby Krugersdorp/Mogale besoek het nie, lê daar vir jou ‘n aangename verrassing voor. Hierdie merkwaardige (en uitgestrekte) bestemming spog met ‘n geskiedenis wat miljoene jare terugdateer en die vele fossiele wat hier aangetref word, bevestig dit. Philip Tobias se wêreldbekende Sterkfonteingrotte werk saam met die bekroonde Visitior Interpretation Centre op Maropeng (‘n Setswanawoord wat ‘terugkeer na die plek van ons herkoms’ beteken), en hulle werk in perfekte sinkronisasie om ‘n venster oop te maak op die wêreld van ons hominiede voorsate.

Dosyne ander aantreklikhede word in die ‘Wiegarea’ aangetref en nadat jy gaan besoek aflê het by Mev Ples en ‘Little Foot’ – die 2.1 – miljoenjaaroue Australopithecus skedel en 3 – miljoenjaaroue skelet – kan jy vra vir ‘n kaart en gaan stap, fietsry, en vierwielmotorfiets ry na hartelus.

Translated by Elna Van Rhyn

Basiese Geologie van die Wieg van die Mensdom

Die rots van die Wieg van die Mensdom bestaan hoofsaaklik uit Dolomitiese bedrock, wat gevorm is op die bodem is van ‘n vlak, see met lou ...more

Ontdekking van die Sterkfontein Grotte

Voordat dit ‘n internasionale paleontologiese ikoon geword het, het die Sterkfontein grotte bedek en onbekend gelê onder die grond van di...more

Grotformasie in die Wieg van die Mensdom

Die hele omgewing van die Wieg van die Mensdom is deurspek van krake en foutlyne wat die forming van ondergrondse grotte veroorsaak soos wat...more

Verken Sterkfontein

‘n Toer deur die Sterkfonteingrotte is natuurlik ‘n hoogtepunt en behoort deur enigiemand wat die fasiliteit besoek, onderneem te word....more

Natuurgeskiedenis van die Wieg van die Mensdom

Ten spyte van meer as 100 jaar van wetenskaplike navorsing en stoorkamers vol fossiele is daar steeds mense wat dit moeilik vind om evolusie...more

Die Mense van die Sterkfonteingrotte

Kultureel is die vroegste identifiseerbare groep op die planeet die Boesmans of San wat in die meeste dele van Suid-Afrika gewoon het van te...more

Die Taung Kind – Ons Menslike Oorsprong

Die eerste belangrike hominied fossiel wat in Afrika gevind is, is in 1924 geïdentifiseer deur Professor Raymond Dart....more

Die Oorloë Rondom Sterkfontein

In die 1820’s het ‘n magtige Zoeloe- koning, Shaka, al langs die ooskus van Suid-Afrika aan bewind gekom en regeer....more

UNESCO en die Wieg van die Mensdom

Die Wieg van die Mensdom (of COH/Cradle of Humankind, soos ek dit sommer noem), is in 1999 opgeneem in die World Heritage List as ‘n gebie...more