Steenvrugte

© Louise Brodie

Steenvrugte verteenwoordig verskillende tipes vrugte met 'n pit in die middel soos perskes, nektariens, pruime, lietsjies, mango's, kokosneute, en kersies, sowel as koffiebone, olywe, amandels, dadels en pistachios. 

In teenstelling met kern-vrugte, soos appels en pere wat 'n "kern" gevul met sade het is die pit in die steenvrugte nie 'n saad nie, maar 'n beskermende laag rondom die saad. Die meeste steenvrugte het 'n groot pit maar 'n paar soos frambose het 'n klomp klein pitjies.

Translated by Wilma Koeppen

Appelkoos Produksie

Die presiese oorsprong van appelkose is onseker, maar die vrugte is vermoedelik afkomstig van die noorde en weste van China, Sentraal-Asië,...more

Nektarien Produksie

Die oorsprong van die nektarien is onbekend maar dit is vermoedelik meer as 4 000 jaar gelede in China ontwikkel omtrent in die tyd toe mens...more

Perske Vrug Produksie

Perskes is inheems aan die noord-weste van China. Daar word geglo dat hulle vir die eerste keer langs die Yangzi Rivier geëet is waar verst...more

Pruim Produksie

Die oorsprong van pruime kan teruggevoer word langs twee lyne; die gemeenskaplike Europese pruim wat sy oorsprong in die Swart en Kaspiese s...more

Steenvrugte Produksie

Suid-Afrika is die grootste steenvrugte produsent in Afrika maar net verantwoordelik vir sowat 16% van die produksie in die Suidelike Halfro...more