Pere

© Louise Brodie

Pere is 'n plaaslike vrug wat hoofsaaklik in die Wes-Kaap van Suid-Afrika verbou word. Hierdie vrugte seisoen is vanaf Februarie tot Augustus en die grootste deel van die produksie word uitgevoer na lande soos die Verenigde Koninkryk. Die res word plaaslik verkoop. Gebiede bekend vir hulle peer produksie sluit in Elgin, Ceres, en Wolseley.

Die klok-vormige tekstuur vrug is veelsydig en kan in 'n verskeidenheid van maniere, insluitend rou, gaar, droog of gepreserveer geniet word. Dit is hoog in vesel en 'n goeie bron van vitamien C en kalium. Sy hoë vlakke van anti-oksidante en voedingstowwe help bou die immuunstelsel wat dit 'n gewilde keuse vir baba kos maak.

Translated by Wilma Koeppen

Pere Produksie

Pere word al vir duisende jare geproduseer en is selfs na verwys as "'n geskenk van die gode" in Homer se Odyssey....more

Pere in Suid-Afrika

Peerbome, soos appel bome, groei die beste in gematigde gebiede - streke met koue winters en matige somers....more