
Die Zulu
Die oorsprong van die Zulu, waarskynlik die grootste enkele bevolkingsgroep in Suid-Afrika, lê by 'n klein Nguni-sprekende stam wat gedurende die 16de eeu na vore gekom het naby die Wit Umfolozi River, wat vandag bekend staan as KwaZulu-Natal.
Shaka, wat die hoof van die klein Zulu groep in 1818 geword het, het die fondamente van die Zulu-nasie gelê en het die magtigste rykdom in Suider-Afrika opgebou.
Translated by Wilma Koeppen

Musiek, sang en dans het tradisioneel 'n belangrike rol gespeel in die Zulu samelewing, nie net in die lewe van die individu nie, maar ook ...
more
In die verlede het die daaglikse lewe in 'n Zulu opstal (Umuzi) min of meer dieselfde roetine gevolg. ʼn Duidelike onderskeid is gemaak op g...
more
Tydens die bewind van Shaka en sy opvolgers het die krag van die Zulu-nasie gelê in sy militêre organisasie en vaardighede....
more
Die politieke organisasie van die Zulu was soos 'n piramide gebou. Die basis van die struktuur was die individuele huishoudings (imizi), wa...
more
Dwarsdeur die Zulu geskiedenis is daar skaars 'n aspek van tradisionele Zulu lewe waarin godsdiens nie 'n rol gespeel het nie: in oorlogvoer...
more
Rondom die jaar 1550 het Malandela, 'n hoof met 'n klein groepie volgelinge, homself gevestig aan die voet van die Amandawe Heuwel op die su...
more
In 1787 het Senzangakhona, die jong hoofman van die Zulu (wie se naam afgelei is van een van Malandela se bakleierige seuns), die vader gewo...
more
Tradisionele medisyne in die Zulu samelewing het hul oorsprong in die newels van die antieke tydperk en hul gebruike en toepassing het min ...
more
Geboorte onder die Zulu was nog altyd die besorgdheid van die vroue alleenlik, en geen man is toegelaat om by die geboorte teenwoordig te we...
more
In die verlede was die Zulu se tradisionele lewe hoogs gestruktureerd en het dissipline elke faset daarvan onderstreep....
more
Familie vorm die basis van Zulu tradisionele lewe, wat gesentreer is op die Umuzi (uitgebreide huishouding)....
more