did you mean? cultural aspects of african cultural

1114 results found


clear language Filter

page 7 of 45

Biosekuriteit vir Kleinskaalse Varkboere

...In die meeste gevalle is dit deur kontak met siek of dooie diere, diarree of hoes, nies of deur dieselfde stuk grond, watertoevoer of besmette kos te deel.Infeksies kan soms versprei na afgeleë plekke of selfs lande deur die uitvoer van vleis en lewende..
Afrikaans

Nebbiolo

...Nebbiolo kan moontlik van die ander Italiaanse variëteit Freisa kom of verwant wees aan Viognier.OorsprongVolgens DNA analise kom Nebbiolo van Piedmont of die Valtellina area in noordwes Italië...
Afrikaans

Basotho Geloof en Oortuigings

...©Dr Peter MagubaneDie Basotho glo dat die mens (motho) het twee elemente: die liggaamlike liggaam (mele) of vlees (nama), en die onliggaamlike gees (moea, ook die woord vir wind) of skaduwee (seriti)...
Afrikaans

Sosiale Organisasie van die Tsonga

...Elkeen het haar eie kombuis area, in 'n hut of 'n gebied wat omring is deur riete, klip of grond mure. Die yindlu lonkulu het haar eie skuur, gewoonlik 'n klein struktuur wat op stelte rus...
Afrikaans

Myte in Pluimvee

...Rooi myte is gryserig wit of bruin gekleur, maar word helderrooi of blou nadat hulle hulself tot barstens toe vol bloed gedrink het...
Afrikaans

Hoe Om Weiding Aan te Plant

...Dit word gedoen om die weiding te verdik of om gras by peulplant-gedomineerde weiding te voeg. Die tegniek sal nie werk met haan se voet, langswenkgras of lusern nie.Translated by Wilma Koeppen..
Afrikaans

Hoe Coronavirus Versprei

...Die virus versprei wanneer druppels afkomstig van ‘n siek person (hoes of nies) in jou oë, neus of mond beland...
Afrikaans

Wat is Manna?

...Dit is ook bekend as bulrush millet of pearl millet in Engels, leotsa in Sepedi, nyalothi in Sesotho, inyouti in isiNdebele, mhuga of mhungu in Shangaan en unyaluthi, unyawoti of unyawothi in isiZulu.Manna is SAOG (Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap..
Afrikaans

Civet

...Dit lyk asof hulle 'n permanente gat of nes bou om kleintjies in groot te maak...
Afrikaans

San Rots Skilderye

...Aksie word in baie verskillende maniere uitgebeeld: dramaties, deur diere wat galop of spring en subtiel, deur die piets van die stert of die draai van 'n nek...
Afrikaans

Kersies

...Nog 8% word verwerk.Kersie Produksie©Benny MazurAfgesien van vars soet kersies wat beskikbaar is as Graad 1 of Graad 2 standaard, en verpak word in plastiek bakkies of in 5 kg kartonne, word kersies ook gebruik om kersie likeur en wyne te maak...
Afrikaans

Wat is Reën?

...Frontale of Sikloniese reën Frontale of sikloniese reën word veroorsaak deur laagdrukstelsels wat siklone omring...
Afrikaans

Eend Produkte

...Nadat die geforsvoerde eende geslag is, word die vergrote lewers voorberei as lewer, ingemaak of verwerk in ‘n mousse of meer algemeen, as foie gras patee.Translated by Elna Van Rhyn..
Afrikaans

Huwelike in die Basotho Gemeenskap

...Die aantal Bohali was min of meer vasgestel op 20 beeste, een perd, en 10 skape of bokke, maar dit is selde ten volle betaal...
Afrikaans

Basiese Beginsels van ‘n Melkery

...‘n Bul- of verskalf word gewoonlik gebore. Bulkalwers wat nie vir teeldoeleindes grootgemaak word nie, word gewoonlik op ‘n vroeë ouderdom geslag. Kalfsvleis word as sodanig geklassifiseer wanneer die karkas 100 kg of minder weeg...
Afrikaans

UNESCO en die Wieg van die Mensdom

...gebied van kulturele betekenis, of gebied 915 vir jou...
Afrikaans

Kompos en die Grond

...Dit ruik soos grond of 'n woud se grondoppervlakte, sonder enige skerp ammoniak of vrot reuk...
Afrikaans

Moderne Barokstyl

...By hierdie rustige hotel kan jy langs die skitterende swembad ontspan of van die alledaagse stres ontslae raak in die sauna of gimnasium...
Afrikaans

Hoe om 'n Varkras te Kies

...Jy kan net 'n moderne beer of kunsmatige inseminering op jou sôe gebruik om die produktiwiteit in jou varktrop te verbeter.Hierdie rasse is gewoonlik swart of donker-gespikkeld wat hulle minder sensitief maak vir sonbrand...
Afrikaans

Bokmelk Produkte

...Bokmelk wat vars of gevries verkoop word moet in verseëlde houers wees (gewoonlik plastiek of glasbottels of sakkies). Bokmelk vries goed omdat die kwaliteit daarvan nie geaffekteer word deur die vriesproses nie...
Afrikaans

Soorte Voer vir Bokke

...Graangebaseerde voer bevat minder ruvesel as weiding of aangeplante weiding wat 100% ruvoer is...
Afrikaans

Hoe om Grondtekstuur te Verbeter

...Hulle eet ook gronddeeltjies, bind hulle in 'n stabiele mikro-agregate ('n materiaal of struktuur gevorm uit 'n massa van fragmente of deeltjies losweg saam gekompakteer) en skei dit as erdwurm mis uit...
Afrikaans

Wild Foxglove

...Blare groei regoor mekaar, is 3-lobbig and getand en die blomme is ligpienk of wit van kleur, verleng en trompetvormig.HabitatDie Vingerhoedblom kom tussen rotse of langs paaie voor en in Suid-Afrika is dit in Mpumalanga en Limpopo provinsies en in die..
Afrikaans

Fermentasie

...Mononatriumglutamaat (MSG) word vervaardig deur gegiste materiaal soos suikerbeet, suikerriet of melasse...
Afrikaans

Algemene Siektes in Varswater Visboerdery

...Vinne wat tekens toon van kleurverandering, swere of verrotting...
Afrikaans

page 7 of 45

NextPrevious