
Die Tsonga
Die Tsonga is nie 'n homogene etniese groep nie. Hulle voorvaders het in die 19de eeu van die hedendaagse Mosambiek gekom om in Suid-Afrika te woon, gewoonlik in klein groepies sonder hoofmanne. Vandag is die Tsonga hoofsaaklik gesentreer in die Laeveld tussen die platorand en die westelike grense van die Kruger Nasionale Park.
Translated by Wilma Koeppen

In die tradisionele Tsonga gemeenskap was die keuse van 'n vennoot nie maklik nie omdat die proses 'n stel reëls moes volg...
more
Vandag behoort meer as die helfte van die Tsonga aan Christelike kerke, veral die Onafhanklike Kerke of die Evangeliese Presbiteriaanse Kerk...
more
In die 1890's was Laeveld plase geskik vir 'n bietjie meer as jag en bestaansboerdery en die eienaars het dit gou verkoop aan spekulante op ...
more
Die Tsonga is bekend vir hul ryk musikale erfenis wat gebaseer is op die speel van 'n wye verskeidenheid van musiekinstrumente....
more
Die Tsonga wat die kus in die 19de eeu verlaat het het nuwe bronne van voedsel in die Transvaal ingebring insluitend maniok (manioc), sekere...
more
Soos blanke koloniste hul heerskappy oor Tsonga dorpe opgelê het het die magte van hoofmanne gedaal....
more
Die geboorte van 'n baba is 'n oomblik van groot blydskap in dieTsonga gemeenskap....
more
Dit was waarskynlik tydens die 18 de eeu dat die eerste Tsonga-sprekendes die voormalige Transvaal ingegaan het....
more