did you mean? cultural affects of african cultural

1114 results found


clear language Filter

page 44 of 45

Ontdek die Oranjerivier

...Hierdie tweede benaming was waarskynlik omdat Gordon nie seker was of dit dieselfde rivier was wat hy by Bethulie gesien het nie.Hulle het met die boot na die noordelike oewer van die rivier gevaar...
Afrikaans

Die Rotse van die Richtersveld

...Hierdie gebied staan ​​bekend as die Namakwalandse Metamorfe Kompleks of Provinsie, aangesien die hitte van hierdie ondergrondse indringings die omliggende rotse (gemanamorfoseer) omskep het.So het die vulkaniese rotse verander in skuins toe in lei, toe..
Afrikaans

Aardvark

...Die vel is pienkgrys of grysbruin met growwe geel hare. Die pels is baie dik om dit van insekte te beskerm. Die klein, stewige lyf van die Aardvark toon die duidelik hoë boog in sy rug. Die aardvark se kragtige bene is bedek met donker pels...
Afrikaans

Die Ondergang van Mapungubwe

...hy kon nie die staat regeer nie; miskien was daar 'n twis tussen die koninklike familielede; miskien is hulle deur 'n ander stam binnegeval (hoewel dit onwaarskynlik is); miskien het 'n ander dorp beheer oor die handelsroetes in die binneland geneem; of..
Afrikaans

Die Toer na Robbeneiland

...Dit is dus nie verbasend dat die toere gewoonlik ’n dag of twee vooraf bespreek word nie...
Afrikaans

Umbrella Thorn

...Hulle is enkel of in pare gerangskik. Die haak-en-steek blom in Desember (somer) met diggepakte wit blommetjies, maar bloeityd mag sporadies wees afhangend van reën...
Afrikaans

Mapungubwe Ekologie, Flora en Fauna

...Die alomteenwoordige mopaneboom, wat geidentifiseer kan word aan die skoenlapper gevormde blare, is ook die tuiste van die smaakvolle mopaniwurm (Mashonza of Masonja)...
Afrikaans

Identifikasie van die Kaapse Kloulose Otter

...Varswater is ʼn noodsaaklike habitat vereiste volgens die “A conservation assessment of Aonyx capensis”, nie net om dit te drink nie, maar ook omdat die otter nie ʼn subkutane laag vet het nie en hulle hulle dik pels vir termoregulering moet afspoel.Die..
Afrikaans

Suid Afrikaanse Avokado Kultivare

...Die boom groei stadig en die vrugte mag klein wees in warm streke of wanneer bome ouer word...
Afrikaans

Cheetah

...In gebiede waar daar goeie dekking of min roofdiere is, is die moontlikheid van 'n Jagluiperd se oorlewing redelik goed.GedragHulle woon in familiegroepe van twee tot ses, hoewel sommige individue soms 'n eensame bestaan ​​het...
Afrikaans

Die Tuin van die Richtersveld

...Hierdie swaar misse, wat bekend staan ​​as malmokies of hase deur die plaaslike bevolking, word geskep wanneer vogtige lug in die weste blaas en deur die koue oppervlakwater afgekoel word...
Afrikaans

Desmond Tutu en die Einde van Apartheid

...Mense van alle rasse, kulture en godsdienste moes mekaar vier en vry wees van onderdrukking of apartheid.Voorsitter van die WVK©Eric MillerIn die nadraai van apartheid het die vraag ontstaan oor hoe die nuwe regering die gruweldade wat voorheen gepleeg..
Afrikaans

Lemoen Produksie

...(Lees meer oor Lemoen Produksie in Suid-Afrika).GebruikeLemoene kan op verskeie wyses geniet word, naamlik: vars, versap, in die kookkuns, in gebak, in tee, ingemaak of verwerk tot marmelade...
Afrikaans

Mandela en Umkhonto we Sizwe – Berig deur Benjamin Pogurd

...Mandela is na die Robbeneiland se maksimum sekuriteitsgevangenis geneem as een van die 1 400 of so gevangenes wat daar gehou is...
Afrikaans

Desmond Tutu se Bydrae tot die Afskaffing van Apartheid

...Later daardie jaar is hy tot aartsbiskop van Kaapstad verkies voordat hy die president van die All Africa Conference of Churches geword het.Bemiddel KonflikTutu het saam met ander kerkleiers as ’n bemiddelaar van die konflik tussen betogers en die..
Afrikaans

Truffel Boerdery in Suid-Afrika

...Truffels word meestal rou geëet; dun gesny oor pasta, op pizzas, in risotto of deur aftreksels van die truffels in souse en warm geregte te gebruik. Die Burgundy/Swart somer truffel is die beste om te eet as dit gekook is...
Afrikaans

UNESCO en die Mapungubwe Kulturele Landskap

...Selfs nadat dit in die vroeë 1930's “herontdek” is, is die verhaal van Mapungubwe gewoonlik as 'n anekdotiese of geheimsinnige hoofstuk in Afrika se donker verlede afgemaak, en dit is na die boegwaters van die geskiedenis verwerp..
Afrikaans

Winnie Mandela Hou aan met die Stryd

...Sy het gehelp om die Soweto Parents' Association te vestig, en het diegene wat gearresteer is of seergekry het in die betogings bygestaan...
Afrikaans

Die Tradisionele Ekonomie van die Tsonga

...Tot die 1860s is tonne ivoor jaarliks deur Lourenco Marques of na Durban verskeep. Jagters het ook 'n groot aantal kat velle en pelse verkoop veral vir die gebruik in Zulu en Gaza militêre uniforms...
Afrikaans

Kersie Boerdery

...  Die donker-rooi tot byna swart, suur kersies of vrank kersies, Prunus cerasus, wat groei op kleiner bome word hoofsaaklik vir kook en bak gekweek. Suur kersies is blykbaar meer voedsaam as soet kersies en is veral ryk aan melatonien...
Afrikaans

Muscat de Frontgnan

...Die wyne wat verouder word het ongelooflike ryk en komplekse geure soos heuning, karamel en toffie, terwyl die wat vroeër gedrink word ’n sterk druif of blommegeur het.Translated by Ananda Schoeman..
Afrikaans

Noord-Kaap Provinsiale Wapen

...Blommekyk moet dus vroegoggend of gedurende onweersdae vermy word aangesien die blomme toe sal wees.Dier Embleem – Gemsbok (Oryx gazelle)©Nigel DennisDie gemsbok kan die warm woestyn temperature en gebrek aan water oorleef deur die gebruik van termoregulering..
Afrikaans

Temperatuur in Suid-Afrika

...Dit beteken dat water langer as die aarde neem om warm te word of af te koel. Daarom het oseane 'n groot en gematigde invloed op die lug temperature van kusgebiede.  In die somer (bv...
Afrikaans

Shiraz

...Die variëteit is ook sensitief vir windskade.GebruikDit word gebruik vir die produksie van enkelkultivar wyne en ’n verskeidenheid versnitte, soos die Kaapse-versnit, wat ten minste 30% en nie meer as 70% Pinotage moet bevat, of die klassieke Rhône-versnit..
Afrikaans

Vye Produksie

...Vye ProduksieVye Produksie© Weltevrede Fig FarmDie vy is 'n gewilde vrug om vars te eet, as 'n gedroogde vrug of vir die gebruik in konfyt, blatjang en nageregte...
Afrikaans

page 44 of 45

NextPrevious