did you mean? cultural aspects of african cultural

1114 results found


clear language Filter

page 39 of 45

Pragtige Berg Landskap

...Kort reise neem omtrent ’n uur en langer ekskursies van ’n half of vol dag kan ook aangepak word. Die Mont-aux-Sources staproete is veral bekend en neem twee dae om te voltooi...
Afrikaans

Herinneringe in die Bos

...Hierdie intieme lodge is ideaal vir families of groepe wat graag saam wil toer. Geniet die privaatheid van jou eie kamer in die aand en pak opwindende aktiwiteite saam aan in die dag...
Afrikaans

Verslaggewer Benjamin Pogrund oor Piet Beyleveld

...Die regering was desperaat om te bewys dat Mandela 'n kommunis is of was. Maar ek het nie Beyleveld se inligting aangemeld nie en het dit in my kop weggesluit...
Afrikaans

Nouvelle

...Die kultivar se los trosse dra by tot die weerstand teen botritis.GebruikNouvelle is gewild vir die gebruik in wit versnitwyne saam met Semillon, Sauvignon Blanc of Cape Riesling (Crouchen Blanc) wat die finale wyn ’n grasagtige soetrissie ondertoon gee.SmaakNouvelle..
Afrikaans

Small-Spotted Genet

...Hulle is minder boomlewend as die Grootvlekgenet.Waar hulle gevind wordAlhoewel hierdie spesie wyd voorkom in die droër distrikte of gebiede van Suider-Afrika is hulle baie sku...
Afrikaans

Lowerbestuur

...Dit kan alle lote wees wat geen druiwe dra nie, op die stamme en in die mikke uitbot of lote wat tussen die draers uitbot...
Afrikaans

Wanneer om die Richtersveld te besoek

...Die blomme sal ’n maand of twee na die hoof reën begin blom. Dit kan op verskillende tye in verskillende dele van die streek gebeur...
Afrikaans

Identifikasie van Bobbejane

...Die relevante beheerliggame moet gekontak word vir permitte om bobbejane in valstrikke te vang of om hulle te skiet...
Afrikaans

Sharpe's Grysbok

...As gevolg van hul geheimsinnige natuur is daar nog nie veel van die spesie waargeneem, bekend, of aangeteken nie.GedragSharpes se Grysbok is normaalweg afgesonderd en sal gedurende die dag in die son lê en bak en in die nag wei tot vroeg in die oggend.Waar..
Afrikaans

Hoogtepunte van die Robbeneiland Toer

...Die behuising van die ongetroude wit bewaarders is veral aaklig, alhoewel dit beter is as ’n tronksel.As deel van die verbintenis tot erfenisbewaring word al die geboue op Robbeneiland in ’n min of meer oorspronklike toestand gehou...
Afrikaans

Geskiedenis van die Pedi

...Geskiedkundiges is verdeel oor die vraag of die aanvallers die Matabele was onder leiding van Mzilikazi of 'n Ndwandwe faksie onder leiding van Zwangendaba wat weg  gebreek het van Zwide na sy nederlaag teen Shaka...
Afrikaans

Die Vroeë Dae van Robbeneiland

...Uiteindelik is ’n verskeidenheid van 18 of 19 mans uitgekies en na die Kaap gestuur in plaas van na die galg...
Afrikaans

Ontdek Robbeneiland

...Die Anglikaanse Kerk met sy torings, nou Nederlandse Hervormde Kerk, hou nog twee keer per maand kerkdienste.Die kern van die dorp is die Ledewinkel of te wel gemeenskapswinkel...
Afrikaans

Lesser Bushbaby

...Soms sal hulle dit op die grond waag deur net op hulle agterpote of op al vier pote te beweeg...
Afrikaans

Emerald Riesling

...Na oestyd is daar egter baie nuwe groei wat vatbaar is vir witroes (oïdium).GebruikEmerald Riesling bring ’n droë of semisoet wit wyn voort...
Afrikaans

Besoekers aan die Mapungubwe Nasionale Park

...Hierdie verskil kan wees omdat Mapungubwe die eerste nasionale park is wat toegewyd is aan 'n unieke Afrika-oomblik; een wat 'n geskiedenis vier wat voormalig ontken of afgewys is...
Afrikaans

Ontspan in die Son

...Mjejane River Lodge is veral ’n goeie bestemming vir gaste wat nie in die Kruger Park wil, of kan, bly nie. Dit is ’n natuur liefhebber se paradys waar fantastiese uitsigte oor die Krokodilrivier geniet kan word...
Afrikaans

Liefdesverhouding in die Paradys

...Kyk wild vanaf die dek of maak gebruik van die daaglikse 4x4 wildritte. Gaan stap in die bos saam met kundige Shangaan spoorsnyers en gidse...
Afrikaans

Herverbinding met Natuur

...Grootbos Natuurreservaat het al vele en verskeie eko-toerisme toekennings ontvang, onder andere National Geographic se Uniqe Lodges of the World toekenning. Hierdie eko-lodge naby Hermanus is ’n pionier in konservasie...
Afrikaans

Mountain Reedbuck

...Gewoonlik is daar net een volwasse ram in 'n gesinsgroep.HabitatHulle natuurlike habitat is, soos hulle naam aandui, bergagtige terrein en hulle kan gesien word op berghange waar hulle in die skaduwee voed of in die skaduwee en kamoufleering van die digte..
Afrikaans

Athrixia: Boesmanstee

...Dit is nie bedoel om mediese advies of behandeling te vervang wat deur gesondheidswerkers aangebied word nie.Translated by Hazel Oliver..
Afrikaans

Loop aan die Wilde Kant

...By Plains Kamp sal daar geen tente of gedeelde ablusies wees nie. Dit word hierna verwys as "glamping" en hierdie tentstylakkommodasie bied gemaklike wit linne, silwerware en 3 gangete...
Afrikaans

Uitsonderlike Olifant Ontmoetings

...Tydens jou verblyf by Jabulani is daar ook die geleentheid om ’n warmlugballonvaart te onderneem, of ’n ontspannende spa behandeling te geniet...
Afrikaans

Tradisionele Medisyne en Towerkuns in die Zulu Gemeenskap

...Die waarsêer hou hierdie items in 'n spesiale houer wat hy of sy op 'n mat uitgooi, baie soos die gooi van dobbelstene. Die manier waarop hulle land stel die waarsêer in staat om die kliënt se probleme waar te neem...
Afrikaans

Banded Mongoose

...Die oë gaan oop na ongeveer 10 dae.Spoor BeskrywingDaar is 5 tone op die voorpote; Die eerste toon kan in die spoor wys wanneer die dier stadig beweeg, maar nie wanneer dit vining beweeg of hardloop nie...
Afrikaans

page 39 of 45

NextPrevious