did you mean? cultural aspects of african cultural

1114 results found


clear language Filter

page 30 of 45

Olive Grass Snake

...Die rug is olyf-bruin, (ligter in die rigting van die stert), soms met swartomlynde skubbe wat dun swart lyne of verspreide swart spikkels op die voorlyf veroorsaak...
Afrikaans

Rosyntjies

...Daar is drie breë kategorieë van rosyne: Die bekendste groep is die groot, soet, donkerbruin of pers rosyne. Die tweede groep is die groot, soet, goue bruin rosyne, wat ook bekend is as sultanas...
Afrikaans

Robbeneiland se Militêre Jare

...Of hierdie besluit in afwagting was van 'n Duitse aanval of in voorbereiding vir ’n burgeroorlog teen die Britte is moeilik om te bepaal.Pirow het verklaar dat Robbeneiland se strategiese posisie by die ingang na Tafelbaai dit die ideale plek gemaak het..
Afrikaans

Leaf Scorpionfish

...Rus op die rugvinne op koraal of rots en beweeg met die deining van die water, sodat hulle baie soos ‘n stuk papier lyk. Hulle vervel van tyd tot tyd. Lokval-jagter...
Afrikaans

Klipspringer

...Hulle het lang hare wat skerp en bros is, wat dig teen hulle lywe lê, en is in skakerings van grys, geel, bruin of rooi met ’n wit ken en lippe...
Afrikaans

Self-ry Roetes in die Mapungubwe Nasionale Park

...Die naaste vulstasie is in Alldays (70 km) en by Dongola Ranch (30km).Gaan Links of Regs©Roger de la HarpeNa die ingang is daar twee hoofroetes wat jy deur die park kan neem...
Afrikaans

Kugadza noma Kunakekela Tilwane Takho

...Boere moet permitte hê om sekere spesies roofdiere te vang of dood te maak omdat dit teen die wet is. Hulle moet ook van gelisensieerde vuurwapens gebruik maak om te jag...
Afrikaans

Sitrus Tipes

...Gepigmenteerde pomelo’s bevat likopeen, wat die pienk of rooi kleur aan die gepigmenteerde variëteite verskaf...
Afrikaans

Die Vroulike Pedi Inisiasieproses

...Hulle dra ook 'n kort hemp (uitgewerk met steke), (gentswana of nyebelese)...
Afrikaans

Die Uitlopende Oorspronge van die Venda

...Die drom het soveel vrees in die siele van die vyande geslaan dat hulle doodbang gevlug, op die grond in 'n beswyming geval of gesterf het...
Afrikaans

Wat is Plaasbestuur?

...© Courtesy of National Pork Board and the Pork Checkoff. Des Moines, IA USA.In boerdery moet boere konstant aanpas by veranderende omstandighede...
Afrikaans

Die Vredefortimpak

...Ons is nie seker of hierdie bolide ‘n asteroïede (‘n soliede, rotsagtige projektiel) of ‘n komeet (met ‘n kern van ys en rots en ‘n stert van gas) was nie...
Afrikaans

Eagle Ray

...Donker aan die bokant, van swart tot grys, soms met kolle of donker patrone. Wit onderkant. Oë is aan die kante van die kop.Algemene InligtingDie Myliobatidae familie bestaan uit 7 genra en 42 spesies. Baie vinnige swemmers...
Afrikaans

Anemones

...Sommige spesies grawe in die grond in of leef in ‘n buis...
Afrikaans

Soapfish

...Kleur wissel van helderblou met geel strepe tot swart en wit of silwer en blou.Algemene InligtingDie Grammistidae sub-familie bestaan uit 7 genera en 28 spesies. Familie van die groupers...
Afrikaans

Slipper Lobster

...Sommiges het rooi, blou of swart strepe en kolle.Algemene InligtingDie Scyllaridae familie bestaan uit 8 genera en 71 spesies. Nou verwant aan Spiny en Coral lobsters. Baie versigtige kreature. Begrawe hulleself in die sand as beskerming...
Afrikaans

Temperature en Gewasse

...Fotosintese is die proses waarin landbougewasse sonlig gebruik om koolhidrate, droë materiaal of opbrengste uit water en koolstofdioksied te produseer...
Afrikaans

Hoe om Boetiekbier te Brou

...Jy kan dit self doen of jy kan dit koop...
Afrikaans

Angelfish

...Sommige is alleenlopend terwyl ander in pare bly of ‘n harem het. Soms is engelvisse skoonmakers van ander vise gedurende hul jeugfase. ‘n Dramatiese kleurverandering van jong vis tot volwasse vis...
Afrikaans

Benjamin Pogrund, ’n Rand Daily Mail Verslaggewer, Herinneringe van Mandela

...Die vereiste dat swartes ’n pasboek te alle tye by hulle moet dra, of dadelik gearresteer word, was besig om vir vrouens ook te geld: duisende vroue was gearresteer toe hulle hul teenkanting uitdruk...
Afrikaans

Appelkoosdoring: Sappige Heiningplant

...Dit kan by vrugteslaai gevoeg word, dit maak 'n goeie konfyt en kan ook in koeke of in vrugte-drankies gebruik word...
Afrikaans

Ui

...Die blare kan regop of skuins wees en daar is tussen drie en agt blare per plant.GebruikeUie word vir die uiebol gekweek. Volwasse en onvolwasse uie word vars of gaar geëet en gebruik om kos te geur...
Afrikaans

Beet

...Die area waar geplant gaan word kan met die hand of meganies opgeërd word (grond word weerskante van die saadbedding gegooi om ’n rif te vorm). Die riwwe moet 1200 mm wyd en tussen 200 en 250 mm hoog wees...
Afrikaans

Vitamine Aanvullings vir Bokke

...Dis die gevolg van die nekrose of afsterf van selle in die korteks van die brein as gevolg van ‘n gebrek aan tiamien (vit B1).Translated by Elna Van Rhyn..
Afrikaans

Luuksheid met Egte Avontuur

...As jy opsoek is na ’n romantiese wegbreek of ’n vakansie saam met familie en vriende, sal die luukse Marataba Safari Lodge jou verwagtinge oorskry. Hier sal jy met wonderlike herinneringe wegloop...
Afrikaans

page 30 of 45

NextPrevious