Rosyntjies

©Louise Brodie
©Glenneis Kriel

Rosyne is gedroogde druiwekorrels en die woord rosyntjie is in werklikheid die Franse woord vir druiwe. Rosyne word kommersieel vervaardig deur geoesde druiwekorrels te droog en is oor die algemeen soet as gevolg van hul hoë suiker konsentrasie.

Rosyne word in baie van die warm droë gebiede ter wêreld geproduseer. Rosyntjie tipes hang af van die tipe van druiwe wat gebruik word om die rosyne maak en daarom is daar 'n wye verskeidenheid van kleure en groottes wat swart, bruin, pers en geel insluit. Daar is drie breë kategorieë van rosyne: Die bekendste groep is die groot, soet, donkerbruin of pers rosyne. Die tweede groep is die groot, soet, goue bruin rosyne, wat ook bekend is as sultanas. Die derde groep is die klein, swart rosyne  wat afkomstig van die swart Korinthe pitlose druiwe is en ook bekend is as korente.

Translated by Wilma Koeppen

Rosyntjie Produksie

Turkye is die oudste produsent van rosyne en is nog steeds die grootste rosyntjie vervaardiger ter wêreld....more