Pynappels

© Roger de la Harpe

Pynappels is 'n tropiese plant met sappige eetbare vrugte wat gekenmerk word deur sy goue skynsel en stekelrige buitenste laag. Dit is een van die belangrikste subtropiese vrugte wat in Suid-Afrika verbou word met produksie gebiede in Noord-KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Noordwes. Pynappels is 'n belangrike kommoditeit in die uitvoermark en word ook plaaslik verkoop omdat dit groot in aanvraag is.

Pynappels is gelaai met voedingstowwe en antioksidante asook vitamiene en vesel. Sy ensieme kan vertering aanhelp, immuniteit 'n hupstoot gee en inflammasie help onderdruk. Dit is hoogs gesog wêreldwyd met 'n mededingende internasionale mark.

Translated by Wilma Koeppen

Pynappel Produksie

Die denne, keël gevormde pynappel (Ananas cosmosus) is 'n tropiese vrug in Suid-Afrika en word in tropiese streke regoor die wêreld gegroe...more