Inmaak

© Mesa Historical Museum

Die inmaak van vrugte, groente en ander voedsel soos vis en kits-maaltye behels die lugdigte verseëling van voedsel in houers en dan die geblikte produk se blootstelling aan hitte behandeling. Tydens hierdie proses word siekteveroorsakende mikrobes vernietig met die minimum verandering aan die oorspronklike produk. Inmaak verleng die raklewe van produkte tot ver verby die seisoen van die produk se normale beskikbaarheid.

Hoewel die term 'inmaak' natuurlik verwys na die gebruik van metaal blikkies, is die proses ook van toepassing op die gebruik van houers soos glasbottels, gelamineerde sakke, plastiek skinkborde en bakke.

Translated by Wilma Koeppen

Geblikte Vrugte en Groente

Die Franse sjef, banketbakker en distilleerder Nicolas-Francois Appert word beskou as die vader van inmaak te danke aan sy uitvinding van lu...more

Suid-Afrikaanse Inmaak Industrie

Die Suid-Afrikaanse pynappelbedryf is klein in wêreldwye terme, met een boer in die Oos-Kaap wat tans verantwoordelik is vir byna 70% van d...more