Avokado's in Suid-Afrika

© Westfalia Fruit

Suid-Afrika is 'n belangrike produsent van uitvoer avokado’s in die wêreld. Suid-Afrika verskaf avokado’s uit die suidelike halfrond wanneer produksie in die noordelike halfrond verminder het en is ook beperk tot die groeiende plaaslike mark. Ongeveer die helfte van die produksie in Suid-Afrika word hoofsaaklik na Europa uitgevoer.

Avokado’s is ʼn voedsame vrug wat ryk in gesonde plant olies en vitamiene is en hoofsaaklik vars geëet word maar ook verwerk word in avokado olie en avokado pulp wat algemeen vir guacamole gebruik word. Die belangrikste avokado produksie areas in Suid-Afrika is in die subtropiese streke van die noordelike provinsies.

Translated by Wilma Koeppen

Avokado Produksie

Suid-Afrika is een van die groot avokado produsente van die wêreld en omtrent in die 12de plek maar sy jaarlikse produksie van tussen 80 00...more

Avokado Produkte

Avokado's word meestal vars in sy natuurlike vorm geëet, maar kan ook verwerk word om olie en pulp te produseer. In 2018 was Suid-Afrikaans...more

Avokado Seisoene

Avokado's in Suid-Afrika is winter-vrugte wat in humiede subtropiese gebiede van die land geproduseer word veral in die Limpopo en Mpumalang...more

Avokado's, Suid-Afrika

Dit is ʼn veelsydige en voedsame vrug wat in die vogtige subtropiese streke van Suid-Afrika geproduseer word veral in die Limpopo en Mpumala...more

Oes en Rypwording van Avokado's

Dit is belangrik om te weet dat avokadopere nie ryp word terwyl hulle aan die boom hang nie, maar dat hulle gepluk moet word om rypwording t...more

Hoe om met Avokado's te Boer

In Suid-Afrika is sekere gebiede geskik vir hoogs produktiewe avokado boerderye op voorwaarde dat die klimaatstoestande ook geskik is. Hierd...more

Suid Afrikaanse Avokado Kultivare

Gebaseer op die Suid-Afrikaanse Avokado Kwekers Vereniging (SAAGA) is 80% van die avokadobome wat in Suid-Afrikaanse kwekerye geproduseer wo...more