Voedselverwerking in Suid-Afrika

© Marinda Louw

'n Moderne samelewing wat in 'n stad woon maak alhoemeer staat op die gemak van verwerkte voedsel. Deur ver te lewe van plase en te pendel om by die werk te kom gee mense minder tyd om by die huis te kook en selfs minder tyd om ons eie kos te groei.

Verwerking van voedsel spaar tyd, is 'n gerieflike manier om voedingstowwe by te voeg tot 'n dieet en help boere nie net om hul produkaanbieding te diversifiseer nie maar ook om oortollige produkte te benut en die raklewe en die beskikbaarheid ver buite die groeiseisoen uit te brei.

Die verwerking van rou bestanddele soos vrugte en groente sluit in die droging, vries, versapping, gisting en verdere verwerking tot konfyt, atjar en waardetoegevoegde produkte. Net so word grondstowwe soos vleis, melk en graan verder verwerk en bewaar maar hierdie reeks artikels sal basiese verwerkings tegnieke van vrugte en groente verduidelik.

Translated by Wilma Koeppen

Inmaak

Inmaak van vrugte, groente en ander voedsel soos vis en kits maaltye behels die lugdigte verseëling van voedsel in houers en om dan die geb...more

Droog van Vrugte en Groente

Baie Suid-Afrikaanse vrugte soos druiwe, appelkose, perskes, appels, pere, mango's en piesangs word gedroog....more

Fermentasie

Fermentasie is 'n proses waartydens mikro-organismes stysels (koolhidrate) en suiker in neweprodukte soos alkohol (wyne) en sure soos melksu...more

Vriesdroging

Vriesdroging is uitgevind deur Jacques-Arsene d'Arsonval in Parys in 1906 en is later gebruik tydens die Tweede Wêreldoorlog om bloed serum...more

Vrugte Verwerking in Suid-Afrika

Verwerking kan plaasvind op die plaas soos in die geval met die meeste gedroogde vrugte of in die nabyheid van die plaas soos in die geval m...more

Versapping

Soos die wêreld meer stedelik raak en mense verder weg van waar voedsel geproduseer word leef is daar 'n neiging in die rigting van waarde...more

Pasteurisasie

Maar pasteurisasie is geen kuur vir swak sanitasie en swak praktyke nie so voedselveiligheid prosedures en gehaltebeheer is van uiterste bel...more

Gepekel van Voedsel

Die verskil tussen gepekelde en gefermenteerde voedsel is dat gepekelde produkte nie 'n fermentasieproses wat veroorsaak word deur voordelig...more

Gerookte Kossoorte

Die rook van voedsel is 'n ou praktyk; een van die eerste metodes van kook en die behoud van voedsel soos vleis en vis....more