Hennep

© Marinda Louw

Hennep (Hemp) is 'n variëteit van die Cannabis sativa L. plantspesie wat spesifiek vir sy veelsydigheid gekweek word. Hennep kan gebruik word as voedsel (hoë proteïen hennep meel en hennep-olie), as vesel vir klere en industriële tekstiele, in dierevoeding, vir medisinale gebruike soos CBD-olie en deel van industriële gebruike, insluitend boumateriaal en verf.

Cannabis sativa word geklassifiseer as 'hennep' wanneer dit lae vlakke van psigo-cannabinoïde tetrahydrocannabinol (THC) het. Toelaatbare vlakke van THC kan wissel van 0,1% tot 0,3% volgens wetgewing in verskillende lande. Hennep veroorsaak dus nie 'n 'high' wanneer dit ingeneem word nie.

Die handel van hennep word deur die Wet op Medisyne in Suid-Afrika beheer wat 'n impak het op die verbouing van hennep as 'n lewensvatbare hulpbron. Dit kan Suid-Afrika se ekonomie aansienlik laat groei en op sy beurt volhoubare werkgeleenthede bied wat die stryd kan bestry teen die indiensnemings koers in SA.

As gevolg van verkeerde inligting word hennep nog geklassifiseer as 'n skedule 7 gekontroleerde produk soortgelyk aan swaar dwelms soos Mandrax en heroïen. Permitte vir die groei van hennep vir 'navorsingsdoeleindes' kan verkry word by die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) en is geldig vir 12 maande.

Hierdie reeks artikels oor hennep word vertaal in al 11 amptelike Suid-Afrikaanse tale om die lesers in te lig oor die veelsydigheid van die hennep plant en sy gebruike.

Translated by Wilma Koeppen

Die Groei van Hennep

Hemp (Hennep) - 'n lae soort Cannabis sativa met 'n lae vlak van die cannabinoïde THC - is 'n windbestuifde eenjarige plant met 'n penworte...more

Hennep as n Vesel vir Tekstiele

Hennep (Cannabis sativa) is 'n tipe van dagga met lae vlakke van die euforiese THC cannabinoïde en veroorsaak nie die 'high' wat verband ho...more

Hennep as Voedsel vir Diere

Hennep sade, blare en hennep saad olie koek kan aan diere gevoer word alhoewel baie gebruike nog in die navorsing fase is....more

Hemp as Building Material

Hennep, 'n stam van Cannabis sativa, bevat lae vlakke van die euforiese cannabinoïde THC en is in antieke tye gebruik as 'n komponent in bo...more

Hennep as Voedsel

Die toenemende vraag na plant-gebaseerde, hoë-proteïen voedsel en gesonde olies het hernieude belangstelling in die voedingswaarde van hen...more

Hennep Olie

Hennep-olie kan onttrek word uit verskillende dele van die hennep (hemp) plant en het kulinêre, skoonheid, medisinale en industriële toepa...more

Hennep Produksie

Hennep (Cannabis sativa) is 'n ou veelsydige gewas wat vir eeue wêreldwyd verbou is insluitend die middel van die 20ste eeu....more

Hennep Spesies

In sy boek, Psyche Delicatessen Encyclopedia, sê Peter Stafford dat die meeste kenners dit eens is dat daar ten minste drie spesies van Can...more

Geskiedenis van Hennep

Hemp is vir duisende jare gekweek; die eerste tekens van die gebruik van hennep is gevind op Taiwanese pottebakkery wat tot 10 000 vC terug...more

Nywerheidsgebruike vir Hennep

Afgesien van hennep-olie wat gebruik word in baie industriële toepassings soos droog agente in verf, as 'n vernis en smeermiddel kan die he...more

Is Hennep 'n Dwelm?

Hennep (Cannabis sativa) is 'n veelsydige plant wat gebruik word vir tekstiele, vesel, olie en as 'n kos en ook dikwels verkeerd vir 'n dwel...more

Waarvoor word Hennep Gebruik?

Hennep (Hemp) is vir millennia gebruik voor dit in die 1930's verban is deur die moderne Westerse beskawing en die vesel en olie van die hen...more