did you mean? cultural affects of african cultural

1114 results found


clear language Filter

page 15 of 45

Wenke vir Onderhoude vir Plaaswerk

...Skakel dit af, of laat dit by die huis. Om ‘n selfoon te beantwoord tydens ‘n werksonderhoud is onbeleef en swak maniere...
Afrikaans

Nine-awned Grass

...Dit kan relatief vinnig groei in versteurde en beskadigde grond, veral na droogtes of oorbeweiding...
Afrikaans

Spanspek

...Dit kan ook versap word of saam met ander vrugte in ’n vrugteslaai of poeding gebruik word...
Afrikaans

Eksterne Parasietbestuur

...Hulle omgewing moet ook behandel word om volwassenes, larwes, papies of dormante eiers wat in holtes of neste mag skuil, uit te roei...
Afrikaans

Gebruike van Mango's

...Meng die poeier of pulp met klapper of olyfolie, sit dit in die son vir 'n paar dae en gebruik op jou hare vir glans of om skilfers en vroeg grys word te behandel...
Afrikaans

Konynsiektes

...Genste Violet kan op die wonde gespuit word om dit uit te droog.Runny of besmette oë kan behandel word met kamille-tee of 'n Terramycin-oogpoeier, verkrygbaar by 'n veearts of koöperasie...
Afrikaans

Voerprogramme vir Melkbokke

...weiding of in ‘n behuisingsisteem of oop kampe...
Afrikaans

Gepekel van Voedsel

...Vrugte of groente kan geskil (dikwels word die metode van blansjering gebruik) en in kleiner stukkies soos repies of blokkies gesny word...
Afrikaans

Weidingsbestuur

...Sal nuwe weiding gevestig word of sal “oversowing” gedoen word? Oversowing is die tegniek om 'n weidingsgewas soos klawer te saai in bestaande weivelde sonder bewerking, of om die grond te versteur of 'n saadbed voor te berei...
Afrikaans

Huwelike in die Xhosa Tradisie

...Hy was egter verantwoordelik vir die stigting van sy eie hoofmanskap of huishouding deur nuwe of voorheen onafgehandelde grondgebiede te koloniseer...
Afrikaans

Konyne – Mediumgrootte Dubbeldoel Rasse

...Hulle is maklik om te teel en diere wat óf te oud is, of nie ‘n goeie wolproduseerder is nie, kan geslag word en sal ‘n goeie karkas lewer. Angorawol is ideaal om met die hand gespin te word in pragtige draad waarmee gebrei, gehekel of geweef word...
Afrikaans

Die Monitor van Siektes in Varswatervisboerdery

...Let op na die volgende algemene tekens van swak gesondheid of siekte: Verlies aan aprtyt. Vis is lusteloos, swem stadiger en hang net in die water...
Afrikaans

Siektes in Bokke

...Soms is ekstra voeding nodig wanneer veldtoestande swak is, of as daar nie genoeg weiding is nie...
Afrikaans

Hoe om ‘n Plaas te Organiseer

...Die lede, wat van een tot 10 mag wees, is nie verantwoordelik vir eise of verliese nie, behalwe waar hulle geteken het as borge...
Afrikaans

Brakslaai vir Slaai

...Die blare en stingels kan rou geëet word (slaaie) of gekook en het ‘n suur en souterige smaak.Dit kan gestoom, geroerbraai, geblansjeer of gepiekel word soos komkommers en sal seekosgeregte komplementeer...
Afrikaans

Geslag Verdeling Onder die Ndebele

...Met die wegbeweeg van die wit plase, het baie mans hul eie besighede as taxibestuurders of bouers begin, in teenstelling met die werk op die myne of in die industrie soos hulle Pedi bure vir baie jare gedoen het...
Afrikaans

Verken Afrika se Beste

...Dit het ’n rolstoelvriendelike suite om die ervaring meer genotvol vir ouer of gestremde gaste te maak...
Afrikaans

Clownfish

...Kleur wissel van geel, oranje, rooi of swart met wit vertikale vlekke of bande oor die liggaam.Algemene InligtingDie Amphiprioninae familie bestaan uit 2 genera en 28 spesies. Hulle vorm simbiotiese verhoudings met anemone...
Afrikaans

Remoras

...Soms al gevind aan bote of duikers. Lyk asof dit onderstebo swem ween die vorm van die kop. Verwyder bakterieë en parasiete van die gasheer. Pelagiese kuitvisseVoedingLeef van afval van die gasheer...
Afrikaans

Sea Spiders

...Beweeg deur te loop of te swem in ‘n polsende beweging. Bevrugting vind buite die vroulike liggaam plaas...
Afrikaans

Sceletium Tortuosum - Tradisionele Gemoedversterker

...Bekend as vinkgoudsbloem, 'kannna' of 'kougoed', wat gedroogde plantmateriaal is, is gekou, gerook of ingeasem as snuif. Dit het euforie en waaksaamheid veroorsaak en liggies geïnduseerde ontspanning...
Afrikaans

Die Melk van Melkbokke

...Die gepasteuriseerde melk kan in steriele plastiek-of glasbottels gegooi word en verseël word met aluminiumfoelie doppies of skroefproppe. Gepasteuriseerde melk kan ook verpak word in steriele plastieksakkies of kartonnetjies wat met was verseël is...
Afrikaans

Chardonnay

...Geure wissel van kruie, vanielje, botter, kaneel of ’n vrugtige tot tropiese smaak. Die wyne het ’n goue kleur en fluweelagtige gevoel in die mond.Translated by Ananda Schoeman..
Afrikaans

Konyntoerusting

...Voerders of bakke moet aan die hok vasgemaak word sodat die konyn dit nie kan omstamp en die kos vermors nie.Voerders wat gebruik word in die hokke van wyfies met kleintjies, of hokke met groepe konyne daarin, moet lank genoeg wees dat al die diere saam..
Afrikaans

Weisser Riesling

...©Glenneis KrielSiektes en PlaeWeisser Riesling is vatbaar vir botritis en suurvrot.GebruikPlaaslik word Weisser Riesling primêr gebruik om droë wyn of ’n dessertwyn in die Natuurlike soetwyn of Edellaatoeswyn style te maak.SmaakWeisser Riesling wyne..
Afrikaans

page 15 of 45

NextPrevious