Waterbestuur

© Roger de la Harpe

Sewentig persent van die aarde se oppervlakte word bedek deur water. Nege en sewentig persent van alle water op aarde is sout. Minder as drie persent van alle water is vars water.
Van die 3% vars water is slegs 0.3% oppervlaktewater wat maklik bereikbaar is vir ons om te drink of te gebruik in die produksie van die voedsel en kommoditeite wat ons nodig het om te lewe. Die res is:
69% - gevries
0.7% - in die atmosfeer
30% - ondergronds
Water is ‘n eindige bron. Dieselfde hoeveelheid water wat ‘n miljoen jaar gelede op die aarde was, is steeds hier en sal nie meer word nie. Wat sal moet verander, is hoe ons hierdie waardevolle en lewe-gewende bron benut sodat ons kan bly lewe. Ons sal moet leer om nie te mors nie. Van die vars water wat ons gebruik, word:
70% aangewend vir landbou
20% aangewend vir industriële doeleindes
10% aangewend vir huishoudelike en menslike gebruik.
In die produksie van voedsel is dit noodsaaklik dat ons konstant innoveer sodat nuwe maniere gevind kan word om minder water te gebruik en om minder water te mors.
Om een kilogram beesvleis te produseer, benodig ons 15 000 liter, of 15 mᵌ water.
Om een kilogram rys te produseer, benodig ons 3 5000 liter, of 3.5 mᵌ water.
Ons is gelukkig dat innovasie in moderne landbou gesorg het dat ons die waterinhoud van die grond doeltreffend kan monitor. Dit verseker dat grond effektief besproei kan word deur nuwe sisteme wat minder water mors, soos oppervlak-en ondergrondse drupbesproeiing. Tog word meer as 60% van besproeiingswater steeds vermors weens oneffektiwiteit. Die doeltreffende meting van beskikbare water in die wortelsones van verskillende gewasse kan hierdie vermorsing help bekamp.

Versamel Reënwater van Dakke

Invordering van water of 'reënwater oes' van dakke vir huishoudelike en tuin gebruik word wyd beoefen regoor Suid-Afrika - in landelike geb...more

Die Belangrikheid van Reënwater en die Bewaring daarvan

Swak grondbewaringspraktyke en ontbossing lei tot massiewe gronderosie en grondagteruitgang....more

Besproeiing

Besproeiing is die mensgemaakte voorsiening van water aan grond vir die kweek van gewasse of enige ander plantegroei, deur middel van vore, ...more

Metodes om Grondvog te Meet

Dis belangrik om te weet wat die grondvogtoestand is sodat die kweker die plant op die regte tyd kan besproei om te verseker dat die vereist...more

Reënwater Versamelingstelsels

Daar is drie stelsels vir die bymekaarmaak van reënwater. Makro-opvangsgebiede is die versameling van reënwater wat buite die plaas gebeur...more

Waterbronne, Stoor, Kanalisering en Pomp

Alle water bereik die oppervlakte van die aarde deur verskillende tipes neerslae soos sneeu, reën, hael, ysreën of mis....more

Wat is Reënwater Opgaring?

Reënwater oes is die kanalisering en berging van reënwater uit die aarde of die dakke van geboue via pype of geute na/in opgaartenks....more