Lietsjie Boerdery in Suid-Afrika

© HL Halls and Sons Group

Hoewel Suid-Afrika 'n klein produsent in vergelyking met die volumes wat deur China geproduseer word, dra die land se lietsjie produksie by tot 'n belangrike aanvraag van suidelike halfrond vrugte vir markte in die Europese winter.

Die meerderheid van lietsjies word in die warm, subtropiese gebiede van die Mpumalanga en Limpopo provinsies geprosudeer, waar hierdie vrugte vanaf Oktober tot die einde van Februarie geoes word.

Hierdie afdeling gee 'n algemene oorsig van lietsjie boerdery in Suid-Afrika en hoop om die kennis en genot van hierdie somer vrugte te verhoog.

Translated by Wilma Koeppen

Hoe om met Lietsjies te boer

Lietsjies ook genoem ‘lietsjie Chinensis Sonn’ is subtropiese vrugte wat inheems aan China is....more

Lietsjie Kultivars

Lietsjies is nie inheems aan Suid-Afrika nie en word ingevoer vanaf die staat van Florida in Amerika sowel as uit Indië, Taiwan en China....more

Lietsjie Produksie

Lietsjies is 'n tropiese vrug wat sy oorsprong in China het waar daar al eeue mee geboer is....more

Lietsjies

Die lietsjie of ‘lychee’ soos dit ook genoem word (lietsjie chinensis) is inheems aan die subtropiese streke van suidoos China en is sed...more

Bestuurspraktyke vir Lietsjies

Bestuurspraktyke in lietsjie boerdery hang af van die bestuurstyl, die intensiteit van boerdery en op die kultivar....more