
Die Nuwe Suid-Afrikaanse Simbole se Geskiedenis
Ná die eerste demokratiese verkiesing in 1994 het die Nasionale Simbole-kommissie die Suid-Afrikaanse publiek geraadpleeg oor hoe die simbole van nasionale eenheid moet lyk en klink.
Vele Suid-Afrikaners van diverse omgewings het dus ’n sê gehad in die visuele identiteit van ons land.
Translated by Ananda Schoeman

Die Nasionale Vlag, wat vir die eerste keer op 27 April 1994 gehys is, is deur ’n eertydse Suid-Afrikaanse heraldikus, mnr. Fred Brownell ...
more
Gewone Suid-Afrikaners het deur openbare konsultasies betrokke geraak by die ontwerp en finalisering van ons nuwe Nasionale Simbole....
more
’n Wapen word, volgens die Heraldiek Wet No. 18 van 1962 van Suid-Afrika, omskryf as enige voorwerp of figuur wat deur ’n simboliese voo...
more
Die Landswapen is ’n Staatsembleem en die grootste visuele simbool van ons nasie. Tradisioneel is ’n landswapen as ’n seël gebruik om...
more
Die springbok se naam kom van die sierlike spronge wat hierdie boksoort gee as dit hardloop. Beide die rammetjies en ooitjies het horings, m...
more
Die destydse Staatspresident, FW de Klerk, het op 20 April 1994 aangekondig dat die Republiek van Suid-Afrika voortaan twee volksliedere sou...
more
Die nuwe Suid-Afrikaanse Landswapen bestaan uit twee dele naamlik die ovaal vorm van die fondasie en die ovaal vorm van die opkoms....
more
Indien Suid-Afrika ’n mens was sou die Landswapen gelykstaande gewees het aan ’n handtekening. Die Landswapen is ’n amptelike seël op...
more