Nasionale Simbole: Tydlyn

Gewone Suid-Afrikaners het deur openbare konsultasies betrokke geraak by die ontwerp en finalisering van ons nuwe Nasionale Simbole.

1993

©Dr Peter Magubane
Middel 1993 – Onderhandelinge oor die oorgang van apartheid na demokrasie is by die World Trade Centre in Kempton Park aan die gang 7 September 1993 – Die Veelparty-Onderhandelingsraad stel ’n Nasionale Simbole-kommissie aan Einde 1993 – Die tussentydse Suid-Afrikaanse Grondwet word aanvaar

1994

©Eric Miller
20 April 1994 – Die nuwe Nasionale Vlag word bekend gestel 27 April 1994 - Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing

1996

10 December 1996 - Die nuwe Grondwet word by Sharpeville onderteken

1997

©Eric Miller
10 October 1997 – Die nuwe Nasionale Volkslied word bekend gestel

2000

27 April 2000 – Die nuwe Nasionale Landswapen word bekend gestelTranslated by Ananda Schoeman