
Cape Eelgrass
Kaapse Eelgrass
Naam
Kaapse Eelgras
Latynse naam
Zostera capensis
Habitat
Eelgras is 'n riviermonding-spesies wat die sediment bind, skuiling vir vis bied en brokstukkies kos lewer.
Beskrywing
Eelgras het kruipende wortels en smal plat blare met afgeronde punte. Die halms is 10 - 30 cm lank en 1 mm breed.
Verwante spesies
Halodule uninervis (estuarine, St Lucia noordwaarts) is soortgelyk, maar sy blare is driepuntig. Drie Cymodocea spesies (algemeen in kalm tropiese waters), het riem-agtige blare 10-15 mm wyd.
Veldnotas
Eelgrass is 'n belangrike spesies in gety-riviermondings waar dit kos en skuiling verskaf aan 'n aantal spesies vis en ongewerwelde diere.