Madiba Lag toe sy Skoen Afval Terwyl hy ’n Sokkerbal Geskop het

© Dr Peter Magubane
Madiba lag toe sy skoen afval terwyl hy ’n sokkerbal skop.
©Dr Peter Magubane
Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika, en is beskou as 'n steunpilaar van hoop in swart gemeenskappe. Hy het baie verantwoordelikhede en verpligtinge gehad, soos formele vergaderings en onderhoude wat 'n eerbiedwaardige Nelson Mandela geëis het.

©Dr Peter Magubane
Gelukkig kon hy baie informele geleenthede bywoon en sy lighartige kant wys. By só 'n geleentheid het die ANC-ondersteuners hulle leier omring toe hy 'n sokkerbal geskop het en per ongeluk sy skoen verloor het. Hy het gelag terwyl hy 'n ontspanne oomblik geniet tussendeur ’n verskeidenheid van formele verrigtinge wat sy vrylating uit die tronk gevolg het.

"Soms het ’n generasie die keuse om groot dinge te vermag." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more