Madiba Ontvang ’n Eredoktorsgraad van Wits

© Dr Peter Magubane
Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg.
In 1991 het Nelson Mandela 'n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg ontvang vir sy verbintenis tot die land en sy bewyse van die sterkste nasionale leierskap wat Suid-Afrika nog ooit gesien het.
Madiba was en is 'n inspirasie vir mense regoor die wêreld en sy nalatenskap van hoop, deursettingsvermoë en die stryd om vryheid het die universiteit gemotiveer om hom te vereer met díe gesogte toekenning. Mandela het talle eregrade en toekennings ontvang, waaronder die eredoktorsgraad van die Universiteit van Lesotho, die Lenin-vredesprys vir 1990, 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch en die Nobelprys vir Vrede 1993.

"’n Goeie kop en ’n goeie hart is altyd ’n formidabele kombinasie. Maar wanneer jy ’n geletterde tong of pen daarby voeg, dan het jy iets baie spesiaals."
~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more