did you mean? kimberley animal feed sepedi

15 results found


clear language Filter

page 1 of 1

Hoe om Groeitempo vir Vis te Bepaal

...Inmenging deur mense of diere kan ook stres en gevolglike stadige groei veroorsaak, verduidelik Henk Stander, hoof tegniese bestuurder van Aquaculture: Department of Animal Sciences, Stellenbosch University.Groeitempo kan gemeet word deur toetsmonsters..
Afrikaans

Die Beste Ligging vir Varswater Visboerderye

...jaar.SuurstofvlakkeAmmoniakvlakkepHSigbaarheid in die waterkolom ‘n Volle analise van waterkwaliteit sal insluit toetsing vir die teenwoordigheid van swaarmetale wat normaalweg toksies is vir vis, sê Henk Stander, hoof tegniese bestuurder van Aquaculture: Department of Animal..
Afrikaans

Toets van Waterkwaliteit vir Akwakultuur

...die dam: toets vir suurstof, pH en ammoniak.Hoe om Watermonsters in ‘n Dam te NeemDie beste tyd om watermonsters te neem in die Wes-Kaap sal van November tot Januarie wees, volgens Henk Stander, hoof tegniese bestuurder van Aquaculture: Department of Animal..
Afrikaans

Velprobleme by Varke - Besering en Sonbrand

...As varke nie betyds behandel word nie kan hulle van hitteuitputting doodgaan.Volgens ’n artikel van NADIS (National Animal Disease Information Service), Pig Health – Sunburn and heat stroke/heat stress, kan sonbrand met ander velprobleme wat die vel rooi..
Afrikaans

Nog Spysverteringsprobleme by Varke

...Gedurende die post-mortem sal die geaffekteerde orgaan – gewoonlik die milt, maag of lewer – vergroot wees en daar sal dikwels bloed in die abdominale ruimte wees.Volgens die NADIS Animal Health Skills word ogaanverskuiwing veroorsaak deur ooreet, wintervoeding..
Afrikaans

Die Teel van Varke

...Die sog moet ook ’n breë lyf hê met baie plek vir ’n groot werpsel.Inteling©National Pork Board and the Pork Checkoff, Des Moines, IA, USA.Cross-breeding may help to increase the feed efficiency and growth rate of piglets.Inteling is wanneer naby..
Afrikaans

Stres by Varke weens Koue

...Volgens Animal Agriculture by die Washington State University, sal varke wat aan stres ly weens koue, saambondel of met hul pote onder hulle ingevou lê in ‘n poging om warm te bly. Hulle mag ook bewe van die koue...
Afrikaans

Velprobleme by Varke - Siektes

...Volgens ’n artikel van NADIS (National Animal Disease Information Service), Pig Health – Greasy Pig Disease, leef die bakterieë op die veloppervlak van varke, maar sal iets nodig hê om die siekte aan die gang te sit...
Afrikaans

Aankoop van Jong Visse

...Dit moet ten minste 14 dae voor die tyd verkry word, adviseer Henk Stander, hoof tegniese bestuurder van Aquaculture: Department of Animal Sciences by die Stellenbosch Universiteit. Maak s’n paar dae voor die tyd seker van die weervoorspellings...
Afrikaans

Die Oes van Varswatervis

...eenvormige groottes voordat hulle geoes word en moenie visse voer vir 3 – 5 dae voordat hulle geoes word nie, soms selfs langer, as die temperatuur van die water laag is, adviseer Henk Stander, hoof tegniese bestuurder van Aquaculture: Department of Animal..
Afrikaans

Varkwelsyn

...Dis gebaseer op die sogenaamde Five-Freedoms beginsel soos aangeneem deur die Farm Animal Welfare Council, nl. vryheid van dors, honger en wanvoeding, vryheid van ongemak, vryheid van pyn, besering en siekte, vryheid om normale gedrag te vertoon en vryheid..
Afrikaans

Bestuur van Die Sog en Haar Werpsel

...Dis ideaal om die sogende sog te voer met ‘lactating sow feed’ en baie daarvan – 6kg per dag is nie ongewoon nie. Die sogende sog moet nooit honger word nie. Voer haar drie keer per dag om oorlading van haar pens te verhoed...
Afrikaans

Waterkwaliteit in Varswater Visboerdery

...Temperature hoër as 20°C sal veroorsaak dat forel ophou groei en sal ander produksieprobleme soos vehoogde risiko van siektes en suurstofprobleme veroorsaak, verduidelik Henk Stander, hoof tegniese bestuurder van Aquaculture: Department of Animal Sciences..
Afrikaans

Wat Het ek Nodig om met Bye te Begin Boer?

...Hoe om te Leer van Byeboerdery©The Animal and Plant Health Agency, Crown CopyrightBaie voornemende byeboere kyk na YouTube video’s, maar die meeste hiervan is in die VSA en Europa gemaak...
Afrikaans

Die Varkbedryf in Suid-Afrika

...verskeidenheid proteïene om aan die armer gemeenskappe se behoeftes te voorsien geproduseer.Die wêreld se hoof Proteïenbronne©National Pork Board and the Pork Checkoff, Des Moines, IA, USA.Pig production can help to address the growing demand for animal..
Afrikaans

page 1 of 1