Stinking Grass
Stinkgras
Naam
Stinkgras
Latynse Naam
Bothriochloa radicans
Gebruike
Dit is ‘n onsmaaklike gras het arosmatiese blare en word nie gereeld gewei nie. Tog word dit tot ‘n mate gewei wanneer daar nie meer smaaklike gras oor is nie. Die gras bevat ‘n essentiële olie met omtrent 51 bestanddele.
Beskrywing
‘n Meerjarige, klosserige gras met ‘n wye, struikagtige groei from (nie regop nie). Die blare en bloeiwyses is arosmaties as hulle gekneus word. Die blare is blou-groen. Die gras word net benut is dit jonk is.
Habitat
Stink gras groei in droër basalt areas en verkies swaar, klei grond. Dit sal ander habitatte benut soos grond naby aan vleie, op klipperige hange, en om termiet heuwels. Dit kom voor is Suider Afrika noordwards so ver soos Uganda, Sudan en Ethiopia.
Blomme
Oktober - April in Suid Afrika.
Notas
Stinkgras kry sy naam van sy arosmatiese blare en wat dit onsmaaklik saam.