Sea Fans
Seewaaiers

© Jean Tresfon

Algemene familienaam

Seewaaiers

Aias

Gorgonians

Wetenskaplike naam

Gorgonacea

Grootte

Tot 5m

Identifikasie

Regopstaande, plat vertakkende sagte koraal wat soos ‘n waaier lyk. Spesies word onderskei deur die wyse waarop hulle vertak. Kleur wissel, maar rooi, oranje en geel is dominant.

Algemene Inligting

Die Gorgonacea ode is een van die vier ordes Octocorralia wat insluit sagte koraal, sea pens en sea whips. Verskillende soorte horing-agtige skelette. Poliepe het agt tentakels. Wanneer die poliepe ten volle uitgesprei is, vertoon die waaier wollerig. Sommige spesies het soöantellae wat help met voedselproduksie. Pigmieë seeperdjies en Brittlestars word gereeld op seewaaiers gevind. Plant voort deur kuitskiet.

Voeding

Leef van plankton.

Verspreiding

Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêreld.

Algemene Spesies

Giant fan coral (Anella mollis)
Sea fan (Acabaria sinaica)
Sinuous sea fan (Eunicella tricoronata)