Sea Clams
Gapermossel

Algemene familienaam

Gapermossel

Wetenskaplike naam

Bivalvia

Grootte

Tot 1,2 m

Identifikasie

Twee identiese sye, met skarnier en ligament wat die skulp toe hou. Die oop rand kan sig-sag, reguit of s-vormig wees. Kleure is meestal ligbruin of swart. Organiese groeisels op skulpe dien as kamoeflering.

Algemene Inligting

Die Bivalva klas bestaan uit meer as 30 000 spesies. Hieronder val kammossels, gapermossels, oesters en mossels. Bivalves is bilateral-simmetries – helftes is presies eenders. Sommiges is in die sand begrawe en ander is op die substraat. Slegs ‘n paar kan swem. Die meeste van dit wat eetbaar is binne-in die skulpe, is voortplantingselle. Voortplanting geskied deur pelagiese kuitskiet. Baie min broei hul eiers uit.

Voeding

Leef van plankton deur filtervoeding.

Verspreiding

Kom voor in alle oseane van die wêreld.

Algemene Spesies

Giant clam (Tridacna maxima)
Thorny oyster (Spondylus sp.)
Zig zag oyster (Lopha folium)