
Die Ntwana
Al word die Ntwana geklassifiseer as Noord-Sotho, word daar geglo dat die stam van Tswana (Westerse Sotho) oorsprong is. Hul herkoms kan teruggespoor word na die Bakwena-Bamangwato en is waarskynlik verwant aan die Rolong. Totdat hulle die Kwarrielaagte gebied in 1903 gekoop het, het die Ntwana voortdurend gemigreer van area tot area en met ander groepe gemeng.
Dit was eers toe die Ndebele hoof Mzilikazi groepe in die destydse Transvaal in die 19de eeu aangeval het dat die Ntwana begin soek het na beskerming, en beïnvloed is deur die Noord-Sotho-groepe, veral die Pedi.
Translated by Wilma Koeppen

Huwelike tussen die Ntwana is nie net 'n individuele verhouding nie maar ook n wettiging van die verhouding tussen familielede in belangstel...
more
Die wonings by Kwarrielaagte weerspieël die algehele gevoel van die gemeenskap en solidariteit onder die Ntwana....
more
Die rol van Ntwana vroue as vroue en moeders word weerspieël in veranderinge in die tradisionele drag gedra op verskillende stadiums van on...
more
Kwarrielaagte in Mpumalanga provinsie van Suid-Afrika is die hoof dorp van die Ntwana....
more
Vroue in die besonder weerspieël die toonbeeld van die onveranderlike etos van die Ntwana....
more
Vir die Ntwana is reën nie net die fisiese bron van herlewing nie....
more