Nelson Mandela Praat Nadat Hy Gestem Het

© Dr Peter Magubane
Nelson Mandela in 1994 naby Durban nadat hy gestem het in Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing.
Nelson Mandela vier die einde van Apartheid en die bevryding van alle rasse deur te stem in Suid-Afrika se eerste vrye verkiesing. Negentien politieke partye het deelgeneem en 22 miljoen mense het gestem. Op die foto verskyn Mandela nadat hy gestem het.

Die kiesafdeling-gebaseerde stelsel word in Suid-Afrika gebruik, soortgelyk aan lande soos die
Verenigde Koninkryk. Suid-Afrika is in stemareas, genaamd kiesafdelings, verdeel. Elke politieke party kies 'n kandidaat om die party in 'n spesifieke kiesafdeling te verteenwoordig. Slegs mense in daardie kiesafdeling stem vir die kandidaat van hul keuse. Die wenkandidaat gaan na die parlement as die verteenwoordiger vir daardie kiesafdeling. Kiesers is in 'n bepaalde kiesafdeling geregistreer en moet ouer as 18-jaar wees.

"Daar is nie so iets soos gedeeltelike vryheid nie." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more