‘Mandela vir President’-plakkate by ’n ANC-verkiesingsveldtog

© Dr Peter Magubane
‘Mandela for President’-plakkate te midde van ’n entoesiastiese skare by die verskiesingsveldtog vir ANC-kandidate by die FNB Stadion naby Soweto.
In 1994 was Suid-Afrika besig om voor te berei vir sy eerste vrye verkiesing. In die waansin van die ontbanning van politieke partye was die vrylating van die politieke strydheld Nelson Mandela en die onderhandelinge tussen die Apartheidsregering en die ANC (African National Congress) die mees oplettend. Voorbereidings vir die verkiesing het massa-byeenkomste en algemene vreugde ingesluit. Die ANC het die verkiesing gewen en Nelson Mandela is as die eerste swart president van Suid-Afrika verkies. Hy het Suid-Afrika in ’n nuwe era van demokrasie ingelei en die burgers 'n gevoel van hoop en voorspoed gegee.

"Geen enkele persoon kan ’n land bevry nie. Jy kan net ’n land bevry as jy kollektief optree." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more