Madiba se Eerste Demokratiese Stem

©Dr Peter Magubane
Mandela stem in Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing op 27 April 1994 by Inanda, KwaZulu-Natal.
Die wêreld was verheug toe Nelson Mandela in 1994 as die eerste demokratiese president van Suid-Afrika verkies is. Suid-Afrika het, onder leiding van die African National Congress (ANC), ’n nuwe era van vryheid en voorspoed betree. Die ANC het vir demokrasie en gelyke regte vir almal baklei, met Madiba wat die edele saak gelei het.

In hierdie foto stem 'n vreugdevolle Nelson Mandela vir die eerste keer in Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing. Die verkiesing is op 27 April 1994 gehou. Nelson Mandela het by Inanda, KwaZulu-Natal, gestem. Hierdie inklusiewe verkiesing was ’n lewensveranderende oomblik in Suid-Afrika se geskiedenis.

"Die grootste glorie in die lewe is nie om te val nie, maar om elke keer nadat ons val, op te staan." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more