Koningin Elizabeth II en Nelson Mandela in Kaapstad

© Dr Peter Magubane
Nelson Mandela en Koningin Elizabeth II in Johannesburg.
In 1995 het koningin Elizabeth II met die Royal Yacht Britannia na Suid-Afrika geseil. Sy is deur Nelson Mandela verwelkom toe sy van die skip afklim. Die koningin het aan Madiba die Orde van Verdienste toegeken vir sy merkwaardige prestasie van ’n vreedsame oorgang vanaf Apartheid na demokrasie in Suid-Afrika. Madiba en die koningin het vriende gebly.
Nelson Mandela en Koning Elizabeth II op die 23ste Maart, 1995 in Kaapstad.

"Laat daar werk, brood, water en sout vir almal wees." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more