Thabo Mbeki, Nelson Mandela en President Fw De Klerk

© Dr Peter Magubane
Thabo Mbeki, Nelson Mandela en President FW de Klerk tydens ’n inhuldigingseremonie buite Parliament.
In April 1994 is Suid-Afrika se eerste nasionale demokratiese verkiesing gehou en Nelson Mandela is op 10 Mei as Suid-Afrika se eerste swart president, by die Uniegebou in Pretoria, aangewys. Hy is eenparig deur die parlement verkies en het FW de Klerk, die leier van die Nasionale Party, vervang. Mandela se aanstelling het dekades van Apartheidsregering beëindig. ’n Regering van Nasionale Eenheid is in 1996 tot stand gebring en F. W. de Klerk het as adjunkpresident in sy hoedanigheid as die leier van die Nasionale Party saam met Thabo Mbeki, ook as adjunkpresident, verkies, opgetree. Mbeki het later president word, nadat Mandela in 1999 uit die politiek getree het.

"Gierigheid en mag draai broer teen broer." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Fight for Freedom

Mandela was geliefd deur sy ondersteuners en 'n simbool van vryheid vir almal. Hy word dikwels gesien as 'n goddelike figuur in Suid-Afrika,...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more