Hard Corals
Gewone familienaam
Harde koraal
Wetenskaplike naam
Scleractinia
Grootte
Tot etlike vierkante meter.
Identifikasie
Vorm, grootte en kleur varieer aansienlik. Knoetse, takke, plate en koepels is algemeen. Sommige I glad, ander is met riwwe bedek. Kleur varieer van oranje, rooi en geel tot groen, grys en bruin.
Algemene Inligting
Die Scleractinia orde val onder die Hexacorallia sub-klas wat insluit anemone, zooanthids en swart koraal. Koraal is kolonies van poliepe wat ‘n kommunale kalsiumkarbonaat geraamte bou. Rifbouers. Poliepe word vebind deur vlesige weefsel waarop zooxanthellae alge groei wat kleur verskaf en die geraamte help bou. Voortplanting deur kuitskiet.
Voeding
Leef van zooplankton.
Verspreiding
Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêreld.
Algemene Spesies
Cluster finger coral - Acropora digitifera
Mushroom coral - Fungia scutaria
False brain coral - Symphyllia sp.