Die hoofrede vir eendboerdery is vleisproduksie. Die vleis van eende word meestal direk aan restaurante, sommige supermarkte, deli’s en boeremarkte verkoop.
Eenboedery is ‘n klein, nismarkie met ‘n paar uitdagings soos oëlgriep en kompeterende, goedkoop ingevoerde produkte. Dis ‘n mark met ‘n reuse potensiaal vir groei, veral in die Wes-Kaap. Nuwe boere word daarom aangemoedig om navorsing te doen en hul doelmark te ontwikkel voordat hulle begin om met eende te boer.
Hierdie reeks artikels kyk na eend-vleisproduksie en ook na ander eend-produkte.
Translated by Elna Van Rhyn