Menslike Vaardighede vir Boerdery

© Eric Miller

Jong en nuwe boere is die toekoms van Suid-Afrika se landbou. Afgesien van spesifieke harde vaardighede wat vereis word deur die verskillende vertakkings van boerdery, word verskeie menslike vaardighede ook van boere vereis.
Menslike vaardighede is die menslike eienskappe en werksetiek wat sal help om verhoudinge op die plaas te bou – tussen werkgewer en werknemer, en ook om te sorg vir goeie samewerking tussen kollegas.
SouthAfrica.co.za voorsien relevante en belangrike inligting vir boere om hierdie verhoudings te bou, wat uiters belangrik is vir ‘n suksesvolle boerdery.

Translated by Elna Van Rhyn

Wenke vir Onderhoude vir Plaaswerk

Die Future Farmers Foundation is ‘n organisasie wat onderhoude voer met aansoekers en hulle plaas op plase waar hulle praktiese ervaring k...more

Wat is Menslike Vaardighede?

Harde vaardighede in die landbou is pos-spesifiek. Jy moet gekwalifiseer wees om sekere take te verrig....more

Watter Menslike Vaardighede is Nodig vir Boerdery?

In boerdery is nie net harde vaardighede (soos hoe om te bestuur, in te ent, te besproei of plante te snoei) nodig nie, maar ook menslike va...more