Ligging van Robbeneiland

’n Kort Afstand vanaf Kaapstad se Kuslyn

©Roger de la Harpe
Robbeneiland is slegs ’n kort afstand vanaf Kaapstad se kuslyn geleë. Dit is binne sig van Tafelbaai, Bloubergstrand, Seepunt en Kampsbaai en dit is duidelik sigbaar vanaf bo Tafelberg. Dit lê ongeveer 10 km vanaf die V&A Waterfront en sowat 7 km vanaf die strand by Bloubergstrand. Ten spyte van die nabyheid van Kaapstad is die eiland natuurlik van die vasteland afgesonder deur die kort strook yskoue seewater. Dit is hierdie teenstrydigheid van afstand en toeganklikheid wat Robbeneiland so ’n nuttige gevangenis gemaak het.
Die hoogste punt op die eiland is Minto-heuwel met sy pragtige ligtoring wat sowat 30 meter bo seespieël is. Die diepte van die see tussen Robbeneiland en die vasteland is ook sowat 30 meter en die eiland word eintlik met die vasteland deur ’n onderwater bergrug verbind.

’n Staptog om Robbeneiland

Die beste manier om die ware natuurlewe van die eiland te ervaar is om daar rond te loop. Ek was gelukkig genoeg om die geleentheid te kry o...more

Ontdek Robbeneiland

Vandag is daar 150 permanente inwoners in die dorp. Dit is museum personeel, gevangenis gidse, werknemers van die Nasionale Hawe-owerheid, l...more

Vanaf Robbeneiland terug na Kaapstad

Die veerboot rit terug na Kaapstad is net so visueel onvergeetlik as die rit na die eiland. Dit is ook ’n goeie tyd om terug te sit en te ...more

Hoogtepunte van die Robbeneiland Toer

’n Hoogtepunt van die toer is die bootrit na Robbeneiland toe. Die veerboot rit duur ongeveer 30 minute en die uitsig oor Kaapstad en Tafe...more

Robbeneiland Word Internasionaal Bekend

In die apartheidsjare het Robbeneiland internasionaal bekend geword as die plek waar Nelson Mandela en die ANC-elite gevange gehou is. Baie ...more

Robbeneiland Tronk Toer

Na die bustoer word besoekers by die ingang van die maksimum-sekuriteit gevangenis vir die emosionele en nogal ontstellende tronk toer afgel...more

Robbeneiland: Politieke Pion

In 1948 het die Nasionale Party die algemene verkiesing gewen en is Smuts uit die mag verwyder. Dit was die begin van 50 jaar van onderdrukk...more

Robbeneiland: ’n Gevangenis Vir Baie

Weens die gebrek aan dokumentasie en die afwesigheid van enige bestaande geboue is die toestande op die eiland gedurende die 1700’s moeili...more

Robbeneiland se Pad na Herstel

In 1986 is verskeie apartheidswette herroep, insluitend die Wet op Gemengde Huwelike en die veragtelike Paswet. Tot die verbasing en vreugde...more

Stryd se Helde op Robbeneiland Gevange Gehou

Die leiers en verteenwoordigers van die ANC was die eerste wat gevange geneem is. Oor die jare is lede van die volgende politieke partye ook...more

Die Vroeë Dae van Robbeneiland

Robbeneiland is vir die eerste keer deur die Europeërs as ’n nuttige stopplek vir honger matrose op pad na die Ooste gebruik. Daar is min...more

Robbeneiland se Fauna en Flora

Voor die koms van mense op die eiland, het die inheemse plantegroei hoofsaaklik uit gras en ’n paar lae struike bestaan. Een van die redes...more

Robbeneiland se Historiese Betekenis

Robbeneiland het ’n groter historiese betekenis vir Suid Afrika as net die bekende plek waar Nelson Mandela byna 30 jaar van sy lewe deurg...more

Die Toer na Robbeneiland

Die opvallende, geometriese ontwerp van die Nelson Mandela Gateway is onmiskenbaar. Loop die breë kliptrappe op deur die hoë glasdeure en ...more

Melaatsheid op Robbeneiland

Robbeneiland was die ideale plek om die kranksinnige, chronies arm en ongeneeslike siek mense heen te stuur wat die “gesonde” Suid-Afrik...more

Robbeneiland se Militêre Jare

Die jare van 1936 tot 1960 was die trotsste in die eiland se lang en meestal tragiese geskiedenis. Dit was die militêre jare toe die weerma...more

Besoek aan Robbeneiland

Ek het die eerste keer in 1989 Robbeneiland as deel van ’n spesiale skooltoer besoek. Dit was nog steeds ’n funksionele tronk en ek onth...more