did you mean? cultural affects of african cultural

1114 results found


clear language Filter

page 45 of 45

Mikro-organismes in Grond

...Verhoog grond organiese materiaal deur die byvoeging van kompos, mis, blare, vrugte en groente afval of voeg 'n mengsel van mikro-organismes in die grond...
Afrikaans

Mandela oor Sy Globale Leier Projek

...Hierdie groep verkry nie hul krag uit politieke, ekonomiese of militêre mag nie, maar uit die onafhanklikheid en integriteit van diegene wat hier is...
Afrikaans

Mapungubwe Koppie

...Dit lyk nie asof dit aangeval was deur iets of iemand van buite nie, maar klimaatsveranderinge en ’n droogte het mense miskien forseer om aan te beweeg. Wat okal die rede, om en by 1290 was Mapungubwe skielik verlaat...
Afrikaans

Die Mapungubwe Museum

...Dan, een dag, sê sy, wanneer hulle hul eie navorsingsfasiliteit het, kan hulle hul eie versameling opbou.Uitstallings vir AlmalToe ek gevra het of die beroemde goue renoster uiteindelik terug sou gaan na Mapungubwe het Sian geantwoord dat die universiteit..
Afrikaans

Mandela, Die Morele Stem van Afrika

...Verslaggewers het gevra of die Suid-Afrikaanse afvaardigers sal probeer om die morele waardes wat Suid-Afrika deur sy nuwe grondwet aan te neem, te bring met die klem op deursigtigheid in die regering en vryheid van uitdrukking en beweging...
Afrikaans

Grapefruit

...Dit kan vars vir ontbyt geniet word, as 'n peuselhappie of in slaaie gebruik word. Dit word ook verwerk tot terte, jellies, marmelade en sappe...
Afrikaans

Robbeneiland Tronk Toer

...Derrick het my daaraan herinner dat die meeste gevangenes vrygelaat is sonder enige vorm van berading of werk vooruitsigte en dit moes ’n bitter pil gewees het om te sluk.Die gidse werk hard...
Afrikaans

Dr. Peter Magubane Amptelike Fotograaf vir Nelson Mandela

...” Daar is ’n sprankel in Peter se oë terwyl hy die geleentheid onthou wat aanleiding gegee het tot sy gunsteling foto in sy boek Man of the People: A Photographic Tribute to Nelson Mandela. 'Dit is beslis die een van Mandela wat by..
Afrikaans

Pynappel Produksie

...Bromelian in die vorm van poeiers, ys, tablette of as voedingsaanvuller kan inflammatoriese toestande soos sinusitis en artritis behandel. Dit kan ook plaaslik toegepas word om wonde te behandel en dooie vel van brandwonde te verwyder...
Afrikaans

Desmond Tutu se Werk Buite Suid-Afrika

...Roger de la HarpeDesmond Tutu word die meeste vir sy bydrae tot die bevryding in Suid-Afrika onthou, maar hy was ook baie betrokke by internasionale aangeleenthede, insluitend die volgende: Hy het in 1987 die hooftoespraak by die All Africa Conference of..
Afrikaans

Self-ry Roetes deur die Vredefort Koepel

...Dis egter nie so ‘n probleem as jy verdwaal nie, want al die paaie lei uiteindelik na die teerpaaie wat Vredefort en Parys verbind (R59).As jy die R59 bereik, moet jy links draai om na Vredefort toe te gaan, of regs draai om terug na Parys te gaan...
Afrikaans

Ontdekking van die Sterkfontein Grotte

...Teen 1912 het goudmynery in die Wieg min of meer tot ‘n stilstand gekom. Vandag is beide die Blaubank goudmyn en die Kromdraai goudmyn oop vir die publiek en kan besoek word...
Afrikaans

Albertina Sisulu - Werk vir 'n Bevryde Suid-Afrika

...Die verbodsbevel het beteken dat sy nie vergaderings kon gaan of die distrik moes verlaat nie. Albertina het herleef hoe dit voel om deur die polisie geteister te word. Die Sisulu-skuur was nie vrygestel vir politieke aktiwiteite nie...
Afrikaans

Aartsbiskop Desmond Tutu se Post-Apartheid Werk

...Nietemin het Tutu vas by sy standpunt, dat diskriminasie op grond van seksualiteit gelyk is aan diskriminasie op grond van ras of geslag, gestaan...
Afrikaans

page 45 of 45

Previous