Soft Corals
Sagte Koraal

© Jean Tresfon

Algemene Familienaam

Sagte Koraal

Wetenskaplike naam

Alcyonacea

Grootte

Tot 1 m.

Identifikasie

Vorms verskil, maar die meeste het stamme wat vertak in kleiner stamme met poliepe. Polieptentakels kan gesien word as hulle nie ingetrek is nie. Kleur varieer van bruin en groen tot oranje, geel blou en rooi.

Algemene Inligting

Die Alcyonacea orde is een van vier ordes van Octcorralia, wat insluit Gorgonians, sea pens, and sea whips. Het ‘n interne skelet. Zooxanthellae word gebruik as energiebron. 8 tentakels per poliep vang voedsel uit die stroom. Produseer ‘n toksiese bestanddeel om harde koraal wat om rifspasie kompeteer, af te weer. Plant voort deur kuitskiet.

Voeding

Leef van soöplankton.

Verspreiding

Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêred.

Algemene Spesies

Lobed soft coral - Sinularia heterospiculata
Leather coral sp - Lobophytum sp
Thistle soft coral - Genus Dendronephthya