Sea Weeds
Seewier
Algemene Familienaam
Seewier
Alias
Seeplante
Wetenskaplike Naam
Chromalveolata
Grootte
Tot 15 m (kelp)
Identifikasie
Plante het verskillende lengtes en vorms. Groei op riwwe, rotse en in lagunes. Van enkelsel- tot groot multiselorganismes. Meestal groen, rooi en bruin.
Algemene Inligting
Die Chromalveolata koningkryk sluit in bruin, groen en rooi alge. Chlorophyta (groen) het drie liggaamsvorme: Plat velle, filament waarvan die ente aanmekaar raak en buise. Phaeophyta (bruin) het ‘n wye verskeidenheid liggaamsvorme: waaiers, gevurkte plante, kussings en boom-agtige kelpe. Rhodophyta (rooi) is die grootste groep. Is baie sterk om golf-aksie te weerstaan. Almal bevat chlorofil vir fotosintese. Kan spore of gamete produseer vir voortplanting.
Voeding
Groei deur fotosintese.
Verspreiding
Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêreld.
Algemene Spesies
Bladder kelp - Macrocystis sp
Different leafed sargassum - Sargassum heterophyllum
Upright codium - Codium extricatum