Sawfish
Saagvis
Algemene familienaam
Saagvis
Wetenskaplike naam
Pristidae
Grootte
Tot 7m
Identifikasie
Lang, plat, saag-agtige rostrum (snoet). Kop is plat. Liggaam lyk soos dié van ‘n haai. Borsvinne is groot en breed. Liggrys of bruin met ‘n wit pens.
Algemene Inligting
Die pristidae familie bestaan uit 1 genus en 4 spesies. Kritiek bedreig. Tande is almal ewe groot. Geen voeldrade soos die saagbekhaai. Kieue is ventral, soos rôe. Jag snags. Ovovivipaar. Kleintjies word ten volle ontwikkel gebore, 3 – 5 op ‘n keer. Die semi-harde rostrum bekke van kleintjies is bedek met ‘n rubber-omhulsel om die ma te beskerm tydens geboorte.
Voeding
Weekdiere en ander bodemlewende ongewerweldes. Gebruik “saag” om hulle uit te grawe.
Verspreiding
Kom voor in alle gematigde en tropiese oseane van die wêreld. Ook gevind naby riwwe en in riviermondings. Leef in sowel sout- as seewater.
Algemene Spesies
Dwarf sawfish - Pristis clavata
Knifetooth sawfish - Anoxypristis cuspidate
Klientand saagvis - Pristis pectinata