Mandela ontmoet Kissinger en Heer Carrington

© Dr Peter Magubane
Henry Kissinger, Nelson Mandela en Heer Carrington. Mandela het aan die pers gesê dat die datum van die verkiesing nie op die agenda is nie.
Na sy vrylating het Nelson Mandela met invloedryke en belangrike lede van die samelewing ontmoet om Suid-Afrika se politieke en ekonomiese pad vorentoe te vorm. Mandela het met diplomate en politici van regoor die wêreld vergader om die politieke diskoers van die land te bespreek. Sulke politieke geaffilieerdes was Heer Carrington, 'n Britse politikus wat in Winston Churchill se kabinet gedien het en Henry Kissinger, omstrede Amerikaanse staatsekretaris. Hulle het noue bande gevorm en het in die loop van Mandela se presidensie 'n vriendskaplike verhouding gehad.
Sulke vergaderings was dikwels fotogeleenthede vir die pers. Mandela het aan die pers gesê: "The date of the election is not on the agenda” wat beteken het dat die vergadering tussen die drie politieke figure nie omtrent die komende verkiesing in 1994 was nie.

"Ek is in wese ’n optimis. Of dit uit oorerwing spruit, en of aangeleer is, kan ek nie sê nie." ~ Nelson Mandela

Mandela 100 - Mandela: A Man of Principle

’n Emosionele Brenda Fassie, die Suid-Afrikaanse pop diva, omhels Mandela....more

Mandela 100 - The Charm of Mandela

Nelson Mandela het in 1990 na sy vrylating uit die tronk na sy huis in Soweto teruggekeer. Nelson het groot geword in No. 8115 Vilakazistraa...more

Mandela 100 - The Mandela Legacy

Mandela ontvang ’n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Witwatersrand in Johannesburg....more

Mandela 100 - Timeless Madiba

Verskeie politieke aktiviste, insluitend Nelson Mandela, wat destyds 'n prokureur was, het in die 1950's van verraad beskuldig gestaan....more